The Flying Angel
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4de Laan 13, Parktown-Noord, Randburg, 2193, Gauteng
-
Vanaf
R880R748 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Flying Angel bied unieke verblyf in die voorstad Parktown-Noord in Randburg. Die verblyf is 'n toevlugsoord vir kuns-entoesiaste en spog met 'n indrukwekkende versameling boeiende kunswerke. Gaste kan 'n werklik unieke ervaring verwag, wanneer hulle na dié rustige oase in die hartjie Parktown North ontsnap.
Verblyf word in 'n verskeidenheid kamers gebied, elkeen met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n bad. Elke kamer beskik ook oor 'n kombuisie en 'n privaat stoep.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ook 'n buitelug-kunsgalery. Gemeenskaplike areas sluit die swembad, die eetarea en die kombuis in, en besoekers is welkom om die tuinpaadjies te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4de Laan 13, Parktown-Noord, Randburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink The Flying Angel het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 4de Laan 13, Parktown-Noord, Randburg, 2193, Gauteng