Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

The Forrest Buzzard

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniekwaweg 3, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Forrest Buzzard is 'n knus houthuisie in die rustige woude van Hoekwil en bied asemrowende uitsigte oor die welige groen en die see in die verte. Dit is 'n ideale opsie vir 'n ontspannende, rustige wegbreek.

Dié oopplan-houthuisie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Hierdie houthuisie het ook 'n kombuisie wat met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie houthuisie lei na 'n houtdek en aan die agterkant van die verblyf is 'n tuinarea met sitplek en braaigeriewe. Die verblyf is naby staproetes, ongerepte strande en dit grens aan die Wildernis Nasionale Park.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
Lugversorging
Volledige kombuis
Braai

Ligging

  • Outeniekwaweg 3, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Outeniekwaweg 3, Hoekwil, Wildernis, 6538, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA18a4f69aa23c83675b707ce8dee2ea59f4224ee27a7fbbf4c243bf80076936cb71db2f633f144bb0380726e6207278159914?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 3 Outeniqua Road Hoekwil 6538 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.972617600238 22.613660309933

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456