Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fort @ Tierkloof Mountain Cottages

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 845 per nag, vir 10 mense

Beskrywing

The Fort @ Tierkloof Mountain Cottages is een van 3 kothuise op 'n plaas van 1200 hektaar in die skilderagtige Breederiviervallei wat omring word deur berge. Dit is 65 km vanaf Ceres en is die perfekte opsie vir 'n rustige wegbreek aangesien die kothuis 'n rustige toevlugsoord in die skilderagtige platteland bied.

Dié kothuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n stapelbed. 'n Stort en bad is beskikbaar in die eerste badkamer, terwyl die tweede badkamer 'n stort het. 'n Privaat buitestort is ook beskikbaar.

Die helder en lugtige oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n kaggel waar gaste met 'n boek kan ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Hierdie huis het 'n toegeboude stoep met 'n etenstafel en 'n ingeboude braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om kwaliteittyd saam deur te bring. Dié stoep lei na 'n houtdek met sonstoele, 'n plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Aktiwiteite om op die plaas te geniet sluit sterrekyk, voëlkyk en voetslaan in, terwyl aktiwiteite in die omgewing voëlkyk, Zipline in Ceres, bergfietsry, fietsry en 4x4-roetes insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 10 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elsa Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 24

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R5 845
per nag, vir 10 mense
Vanaf
Vanaf R5 845
per nag, vir 10 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R355, Tierkloof Mountain Cottages, Breederivier DC, 6835, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcc8d2e938013740e8c0c7785ed74d0511e01b2b32dd42c6e8ec0f4bf631cd5ddc4bf236b49852c7eff3bea188126a3a477fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 845 per nag, vir 10 mense Off the R355 Tierkloof Mountain Cottages 6835 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.118621 19.718589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang