Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fountains 15

Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Nov 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 910 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Fountains 15 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n huis met slaapplek vir 6 gaste in Shelley Point, na aan die die Shelley Bay-strand, die Shelley Point Gholfklub en die Shelley Point Spa.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -leefarea en -eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens - dié twee kamers het toegang tot 'n gastebadkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet.

Die kombuis is met 'n toonbank, yskas, mikrogolfoond, oond, stoof, broodrooster en 'n ketel toegerus. Die kombuis lei na 'n oopplan-leef- en -eetarea met 'n binnenshuise kaggel, 'n etenstafel met stoele en 'n TV. Gaste wat DStv wil kyk moet asb. onthou om hul eie dekodeerder en slimkaart saam te bring.

Die oopplan-leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n eetarea. Linne en handdoeke word voorsien.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Goed

Netheid
3.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.6
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Grant K
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed and quiet with friendly neighbours. If you're looking for a place to relax and escape the noise of city life, this is definitel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Julian B
Saam met vriende
5.0
Baie, baie lekker. 'n Plesier om daar te bly.
Jul 2023
Prendell C
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het 'n baie, baie lekker kuier gehad. Die area is verskriklik mooi, baie veilig en perfek vir vriende- en familie-vakansie.
Jun 2023
Andreas B
Saam met vriende
5.0
Dit was baie lekker, stil en rustig. Dit was baie lekker, stil en rustig. Plek was netjies en soos geadverteer.
Jan 2023
Christiaan L
Gesin met tieners
4.4
Baie lekker gekuier. Naby die see en baie om te doen in die omgewing. Huis was heerlik om in te bly. Huis kan bietjie beter skoongemaak word. Teëlvloe...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Sune Geverifieer

Eiendomme 24

Resensies 127

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Fountains 15 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 910
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 910
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fountains-singel 15, Shelley Point, 7282, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3088fa181efec651cd8e51a18dc892c0e9d57bf3c9e03a2a1323917abcc9a0f4935bc405919d90821b1506ecfb68b0af563e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 910 per nag (plek vir 6) 25 5 1 4 15 Fountains Crescent Shelley Point 7282 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.706404817659 17.972341865334

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang