Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Four Seasons Apartment

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M59 43, Distrik Ses, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Four Seasons Apartment is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Kaapstad se middestad en spog met 'n gemeenskaplike dakswembad met die mooiste uitsig oor die Moederstad.

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n koningingrootte-bed met gehaltelinne. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel met sitplek vir 2 en die sitarea het 'n bank, sowel as 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die kompleks het 24 uur-sekuriteit, sowel as 'n gemeenskaplike gimnasium. Die woonstel is lekker naby die bekende Langstraat, Tafelberg, V&A Waterfront, Kompanjiestuin, museums en gewilde restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Damion Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • M59 43, Distrik Ses, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Four Seasons Apartment het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: M59 43, Distrik Ses, Kaapstad, 7925, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8211d7e41f8632d393633a27d84929b9380105f3dedbd46fa5285ab4f42ffa6025d3268b6457ea2964588be14cff833203f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 43 M59 District Six 7925 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.928926030591 18.422354461902

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang