Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Frangipani Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir The Frangipani Self-catering
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Belinda V - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda V

Rustig, kalm en kommervry.

Ons het baie lekker gebly en geslaap. Baie rustige omgewing. Die woonstel is puik ingerig met alles wat 'n mens kan nodig kry. Me Bredell is ook 'n puik gasvrou en baie vrygewig. Die plekkie word uiters netjies en skoon gehou en sal baie lekker vakansieverblyf verskaf.

Mary Ann M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary Ann M

Had a lovely stay and the host was very gracious.

Had a pleasant stay.

Jenny L - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny L

It was pleasant.

Will stay there again.

Jacques B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Baie lekker tyd daar gehad.

Ja, ons het baie lekker gebly daar, baie mooi en skoon.

Teresa K - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa K

Great weekend.

Excellent, beautiful establishment.

Teresa E - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa E

Hierdie eenheid het alles wat jy mag benodig, niks kort nie!

Hierdie plekkie het die wind uit my seile geslaan. Alles wat 'n vrou mag benodig was daar. Die matrasse en beddegoed is goeie kwaliteit, die eenheid is luuks toegerus en skoon. Dit is veilig en die groen grasperk is die kersie op die koek!

Heinrich S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich S

Privaat, skoon en stil met alles wat jy nodig het.

Die gasheer was akkommoderend met die bagasie vir vroeg af laai.

Lizel V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel V

Baie lekker gebly.

Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Ons was 5 volwassenes, 4 kinders en daar was genoeg spasie met 'n groot grasperk. Die kombuis is uitstekend toegerus. Lieflike plek, rustige omgewing, sal definitief aanbeveel.

Sataish B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sataish B

Awesome place.

We had a very lovely stay, and the host is great and helpful. We would recommend this property to family and friends. The accommodation itself is bigger and more spacious than what we expected.

Tania V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Sal definitief weer daar bly.

Alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie gemaklik.

Ane K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane K

Clean, cozy and wanted to stay longer.

The place is a lot bigger than the photos and it literally has everything you need inside. There is space for young children to play in the back and also the location is ideal. Really neat and a cozy place.

Bea C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bea C

'n Huis weg van die huis!

As enkelreisiger, het ek al in baie interessante gasteplekke gebly. Hierdie sal voortaan onder my top 3 val. Dit was werklik baie lekker, juis omdat alles wat ek moontlik sou nodig kry, daar was. Selfs sonder 'n kragopwekker of solar om loadshedding te vermy, was dit 'n wonderlike rus. Baie dankie! Enigste gripe: Die WiFi was 'n bietjie iffy.

Charmaine V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine V

Vriendelike gasvry personeel, fantasmagories, home away from home.

Ons kan enige tyd hier aanbeveel. Dus nou regtig 1 plek wat my verwagtinge oortref het. Dit was nie net smaakvol gerangskik en netjies nie, daar was ook alles wat jy nodig mag hê en meer.

Nanieve O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanieve O

Wonderlike oornag!

Baie lekker en nette akkommodasie! Naby aan alles, sal gerus weer kom kuier!

Nichola A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nichola A

Love it.

Peaceful and quiet. Absolutely beautiful place to rest and enjoy your stay.

William S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William S

Goed toegeruste eenheid.

Netjies en goed toegerus!

Beth B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Beth B

Weersiens.

Dit was gepas vir die rede wat ons gegaan het. Baie dankie.

Andre V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Andre V

Dit was die kuier werd, regtig baie netjies skoon en alles wat ons benodig het.

Dit was die kuier werd en dit was regtig baie netjies skoon en alles wat ons nodig gehad het vir die naweek. Die spasie agter in die erf is groot en die tuin baie netjies. Iets wat wel kort is wynglase. Die res was alles daar en voldoende.

The Frangipani Self-catering se terugvoer

Dankie vir die resensie, Andre. Ek sal wynglase koop en in die gastehuis sit.

The Frangipani Self-catering
Ane N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ane N

Baie skoon en netjies. Baie gerieflik vir troeteldiere en kinders. Vriendelike mense.

Ons het dit baie geniet. Gevoel soos ons eie huis!

Stella V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stella V

Baie vriendelike, bekwame en gasvrye diens.

Ons het regtig heerlik gebly. Ons het alles gehad wat ons benodig het.

Anzel V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel V

Heerlik gebly en alles was perfek.

Ons het heerlik gebly. Die eenheid was netjies, skoon, modern en gerieflik. Die gasvrou het ons vriendelik verwelkom. Dit was heerlik dat ons diere kinders ook welkom was. Ons het alles gehad wat nodig was. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

Masodi D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Masodi D

Ecstatic stay.

The place is beautiful, with everything you need. Lucinda is wonderful and offered to check in earlier as we were already in George. I will definitely book in again and recommend the place as my family and I enjoyed our night there.

Tallies T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tallies T

Baie lekker plek.

Dit was wonderlik om in so 'n mooi plek te kon bly. Sal weer so maak as ons kan.

Moin L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moin L

Wonderful.

Neat, clean, and everything you will need.

Brett T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett T

Thoroughly enjoyed our stay. Perfection!

One of the best holiday rentals ever!

Astrid A - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid A

Was a pleasant stay with such warm hearted people.

See stars.

Simphiwe N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simphiwe N

I would go back a hundred times.

The host was very accommodating and helpful. They tended to our needs and made sure that our stay was comfortable.

Yolandi S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi S

Gerieflik en gemaklik.

Baie goed toegerus vir selfsorg.

Lindie G - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie G

Gerieflik

Plekkie is baie netjies! Motor is veilig agter elektriese hek. Hul maak ook voorsiening d.m.v. 'n kragopwekker gedurende loadshedding wat die verblyf baie gerieflik maak. Die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig het. Sal beslis aanbeveel en self weer daar gaan oorbly!

Ansie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Baie netjies en lekker ruim!

Vriendelike ontvangs! Daar was alles en nog meer wat ons nodig gehad het. Baie netjies! Ons sal verseker weer daar oorbly.

Anel P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel P

Amazing! Baie skoon en netjies, als wat ons nodig gehad het en meer.

Ons sal definintief weer daar wil bly!

Ravial A - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ravial A

Beste rusplekkie.

Die plek het alles gehad wat ons nodig gehad het, veral met ons agt maande oue baba.

Yossi N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yossi N

Definitely recommend.

Greeted by the owner, who made all efforts to accommodate us. Well equipped with the owner paying attention to details and very clean. Generator operating during load-shedding.

Peter T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter T

Baie gerieflik. "Home away from home".

Baie netjies. Houtafwerking het beïndruk.

Charlton J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Charlton J

Mooiste versteekte gem in George vir klein familie.

Ons het baie lekker gebly, waarde vir geld.

Anja C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja C

Ten volle toegerus en veilig, voel soos huis, met uitstekende gasvrou, eie tuin! Dit is regtig waarde vir geld verblyf, alles is perfek, my eerste keuse verblyf in toekoms!

Met hierdie verblyf en huis gaan jy nie 'n fout maak nie, beste! Voel soos huis! Daar is alles en nog meer wat jy en gesin nodig het!

Jessie W - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Jessie W

This is a neat apartment in the centre of George, with a good sized garden.

Our host was very friendly and welcoming. We came to George on a work trip for me, and I was accompanied by my family, including our young child. The host was very accommodating and welcoming, helping us out wherever we needed it and was very flexible when we needed to change the dates. In general, the apartment fully met our requirements. It was well-equipped, practical, and well-located. The WiFi was a bit patchy - it seems this is an issue with the service provider. Otherwise, the place was clean, convenient, and exactly as advertised. It has a nice big garden.

Catherine B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine B

Gerieflik

Stel voor dat 'n anti-gly matjie in die stort geplaas word vir ouer mense. Was baie glyerig. Ook geen handreëlings in stort nie.

Nichola A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nichola A

Lovely and on your own.

The welcome was great. I loved that when it was load shedding, it did not impact on my workload. I could continue with my after-hours work because a generator provided the power. It's a very quiet neighbourhood, near shopping and eating outlets.

Simoné V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simoné V

Gerieflik.

Die tannie en oom was baie vriendelik en toe ons in die knyp was het hulle on gehelp deur hul motorhuis vir ons gebruik voor te stel.

Henry S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry S

Was baie aangenaam.

Verblyf was baie lekker.

Petro F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro F

Jou huis weg van die huis.

Ons was baie beïndruk met hulle, ons het 'n 5 maande oue baba en hulle het tot 'n bababad in die eenheid gehad. Sal definitief weer daar gaan bly.

Courtney A - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Courtney A

Amazing.

Ek en my gesin het al by baie plekke ingeboek maar die Frangipani self catering is een van die beste plekke wat ons al besoek het. Alles was gerieflik die mense is amazing, ek love die agterplaas soos die ou mense sê, maar in general het ons lekker gebly ek sal weer daar gaan inboek.

Christiaan G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan G

Skoon en gerieflike oorblyf met gasvrye en behulpsame eienares.

Ideale oornag verblyf tussen PE en Kaapstad.

Maggie E - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maggie E

Beautiful place.

Lovely people. Beautiful and modern place. Very clean and neat.

Louw B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louw B

Goed toegerus.

Netjies, veilig en waarde vir geld.

Marlene P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene P

Wonderlik!

Ons het heerlik gebly! Alles was só skoon en netjies! Sal beslis weer daar bly.

Samantha A - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha A

Wonderful.

Place is beautiful and very clean.

Lydia C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia C

Top gehalte verblyf!

Ruim, modern en top gehalte, geen afskeep nie! Vyf ster akkommodasie!

The Frangipani Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die ondersteuning en die mooi resensie. Groete

The Frangipani Self-catering
Douwlina S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douwlina S

Slegs vir een nag oorgebly.

Dankie Lucinda vir vriendelike ontvangs. Eenheid pragtig, ruim, en gerieflik.

Chris L - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris L

Modern, clean and friendly.

Lucinda was very professional and helpful. Great space especially if you have a small dog, for them to run around. Very secure area with a modern design.

Marcel L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcel L

Skoon, netjies, gemaklik en bekostigbaar.

Baie goed geleë, baie netjies en skoon en sal weer hier bly.

Elvida C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvida C

Fantastiese kuiertjie.

Ruim kamers. Luukse kombuis en badkamer. Kuierplekkie buitekant is mooi en kindervriendelik.

The Frangipani Self-catering se terugvoer

Baie dankie vir die goeie resensie. Groete

The Frangipani Self-catering
Maricke D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maricke D

Perfekte oornagverblyf.

Skoon, netjiese eenheid. Baie gerieflik ingerig. Het wel net een aand gebly, maar dit is perfekte verblyf vir toeriste wat verblyf soek vir 'n geruime tyd. Sal dit definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang