Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Frangipani Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Belinda V
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig, kalm en kommervry. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Baie rustige omgewing. Die woonstel is puik ingerig met alles wat 'n mens kan nodig kry. Me Bredell is ook 'n puik gasvrou en baie vrygewig. Die plekkie word uiters netjies en skoon gehou en sal baie lekker vakansieverblyf verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary Ann M
1 nag
5.0
Aug 2024

Had a lovely stay and the host was very gracious. Had a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jenny L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

It was pleasant. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Baie lekker tyd daar gehad. Ja, ons het baie lekker gebly daar, baie mooi en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Great weekend. Excellent, beautiful establishment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa E
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Hierdie eenheid het alles wat jy mag benodig, niks kort nie! Hierdie plekkie het die wind uit my seile geslaan. Alles wat 'n vrou mag benodig was daar. Die matrasse en beddegoed is goeie kwaliteit, die eenheid is luuks toegerus en skoon. Dit is veilig en die groen grasperk is die kersie op die koek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich S
1 nag
5.0
Mei 2024

Privaat, skoon en stil met alles wat jy nodig het. Die gasheer was akkommoderend met die bagasie vir vroeg af laai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizel V
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie lekker gebly. Baie lekker gebly. Vriendelik ontvang. Ons was 5 volwassenes, 4 kinders en daar was genoeg spasie met 'n groot grasperk. Die kombuis is uitstekend toegerus. Lieflike plek, rustige omgewing, sal definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sataish B
1 nag
5.0
Apr 2024

Awesome place. We had a very lovely stay, and the host is great and helpful. We would recommend this property to family and friends. The accommodation itself is bigger and more spacious than what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Sal definitief weer daar bly. Alles wat nodig is, is beskikbaar. Baie gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang