Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Frangipani Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Frangipani Self-catering is in George-Suid geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer met slaapplek vir 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n bababed op versoek. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deurlopende badkamer met 'n ruim stort, wasbak. Daar is 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer beskik ook oor oorgenoeg kasspasie en 'n lessenaar vir gaste wat moet werk.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, mikrogolf, menger, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die oopplan-sitkamer het 2 slaapbanke en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang, TV met Open View-kanale, Netflix, Amazon Prime en YouTube geniet.

Daar is 'n deur wat na 'n ruim tuin oopmaak, ideaal vir gaste met troeteldiere of kinders wat wil rondhardloop.

Daar is ook braaigeriewe, 'n buitetafel en stoele om buite te eet asook 'n sitarea vir rokers.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marianna V
5.0
Aangenaam. Ons het lekker vakansie gehou. Die plek is uiters goed toegerus, alles waaraan jy kan dink, is daar. Daar was ook skoonmaakmiddels en basie...
Sien meer
Jan 2025
Tommy L
5.0
Waarde vir geld. Dit het werklik gevoel asof ek by ou verlore familie gaan oorslaap het. Alles baie netjies, skoon en op hul plek. Ek sou nou nie kwaa...
Sien meer
Nov 2024
Stacey H
Gesin met klein kinders
5.0
Highly recommended. Absolutely loved the house. Very neat, modern, and beautiful spacious garden for the kids to run around. The accomm...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Belinda V
5.0
Rustig, kalm en kommervry. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Baie rustige omgewing. Die woonstel is puik ingerig met alles wat 'n mens kan nodig k...
Sien meer
Sep 2024
Jenny L
Gesin met tieners
5.0
It was pleasant. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Frangipani Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 57 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang