Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Frangipani Self-catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Frangipani Self-catering is in George-Suid geleë en bied gehalteverblyf vir 'n gesin, of 'n groep vriende. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, doendinge en besienswaardighede.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, 2 enkelbeddens en bababed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n deurlopende badkamer met 'n ruim stort, wasbak en wasmasjien. Daar is 'n aparte toilet. Die hoofslaapkamer beskik ook oor oorgenoeg kasspasie en 'n lessenaar vir gaste wat moet werk.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, konveksie-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, menger, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die oopplan-sitkamer het 2 gemaklike slaapbanke en gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang, TV met Open View-kanale en YouTube geniet.

Daar is 'n deur wat na 'n ruim tuin oopmaak, ideaal vir gaste met troeteldiere of kinders wat wil rondhardloop.

Daar is ook braaigeriewe, 'n buitetafel en stoele om buite te eet asook 'n sitarea vir rokers.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Belinda V
5.0
Rustig, kalm en kommervry. Ons het baie lekker gebly en geslaap. Baie rustige omgewing. Die woonstel is puik ingerig met alles wat 'n mens kan nodig k...
Sien meer
Sep 2024
Mary Ann M
5.0
Had a lovely stay and the host was very gracious. Had a pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jenny L
Gesin met tieners
5.0
It was pleasant. Will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jacques B
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker tyd daar gehad. Ja, ons het baie lekker gebly daar, baie mooi en skoon.
Aug 2024
Teresa K
Gesin met tieners
5.0
Great weekend. Excellent, beautiful establishment.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 54

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Frangipani Self-catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mitchellstraat 24, George Suid, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9a2b88f4f0892a73f11810380244e22e2f7a944dc2d12139ea7d240334e1ba7dd476064e9f6d6e1bf4c6d0075849ac1af307?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 54 5 1 5 24 Mitchell Street George South 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -33.972668 22.456352

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang