Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The French Affaire Self-catering Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Herman V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Huisie pragtig met alles wat 'n mens nodig het. Sy het ekstra moeite gedoen omdat ons met 3 voertuie gery het, t.o.v. parkeerplek en ekstra remotes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tessa R
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jun 2023

Was gerieflik! Ons was 'n groep van 5 volwassenes wat by die lugskou was. Die huis was gemaklik, goed geleë en veilig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Francois J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2022

Baie netjies, gasvry en persoonlik. Ons was baie beïndruk, het ons tyd daar geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Oulike plek. Sal beslis aanbeveel. Goed toegerus met alles wat nodig is. Elektriese komberse en ekstra komberse is voorsien. Aandag is gegee aan detail. Beskuit en sjokolade is lekker bederf. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The French Affaire Self-catering Guest House
Baie dankie vir jou resensie. Sien uit om julle weer terug te verwelkom.

Bart W
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Lovely house, great hosts. We stayed here on our way between Johannesburg and Kimberley. It's a lovely looking house, everything you need is available, the house is within walking distance from shops and restaurants. The host was very friendly and gave us all the directions and information we needed, and even more. This is definitely the place to be when passing in Parys.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barbara M
1 nag Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Perfect location. A very comfortable stay in a quaint little house. Beds are very comfortable, safe parking and a great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrit R
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2022

Netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en diens was uitstekend. Netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Belinda
The French Affaire Self-catering Guest House
Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle spoedig weer!

Karen G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Puik verblyf met wonderlike diens. Die hele tema van French Affaire het bygedra tot ons kuier aan Parys. Ons is verwelkom met sjokolade en sjerrie. Ek het tot 'n bos blomme ontvang vir my verjaarsdag wat glad nie verwag was nie. Ek sal French Affaire beslis aanbeveel en sal graag wil terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Lieflik! Vanaf die oomblik toe ons stylvolle gasvrou die voordeur oopgestoot het was alles perfek. Dit ruik lekker, als is skoon en die beddegoed en al die ander dekor is van hoë gehalte. Hierdie huis is 'n juweel. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marisa M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2020

Gesellig gebly in 'n warm en interessant huis. Hierdie verblyf was net so mooi as op die webwerf. Baie sentraal geleë met toesluit motorhuis en al die geriewe wat mens benodig. Is baie gasvry verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 38, Beethoven Meent, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg0j9RAKxrYvCS3HeLUOJE8C4X3kJyKqAwR97p2p52CD9Lp9AI0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 38 Kort Street Beethoven Meent 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.904739 27.453557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang