Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The French Affaire Self-catering Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Belinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 17

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir The French Affaire Self-catering Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5
Herman V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman V

Huisie pragtig met alles wat 'n mens nodig het.

Sy het ekstra moeite gedoen omdat ons met 3 voertuie gery het, t.o.v. parkeerplek en ekstra remotes.

Tessa R - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa R

Was gerieflik!

Ons was 'n groep van 5 volwassenes wat by die lugskou was. Die huis was gemaklik, goed geleë en veilig.

Francois J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Baie netjies, gasvry en persoonlik.

Ons was baie beïndruk, het ons tyd daar geniet.

Ilse S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse S

Oulike plek. Sal beslis aanbeveel.

Goed toegerus met alles wat nodig is. Elektriese komberse en ekstra komberse is voorsien. Aandag is gegee aan detail. Beskuit en sjokolade is lekker bederf. Sal beslis aanbeveel. Baie lekker gebly.

The French Affaire Self-catering Guest House se terugvoer

Baie dankie vir jou resensie. Sien uit om julle weer terug te verwelkom.

The French Affaire Self-catering Guest House
Bart W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bart W

Lovely house, great hosts.

We stayed here on our way between Johannesburg and Kimberley. It's a lovely looking house, everything you need is available, the house is within walking distance from shops and restaurants. The host was very friendly and gave us all the directions and information we needed, and even more. This is definitely the place to be when passing in Parys.

Barbara M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barbara M

Perfect location.

A very comfortable stay in a quaint little house. Beds are very comfortable, safe parking and a great location.

Gerrit R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit R

Netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en diens was uitstekend.

Netjies en skoon. Gasvrou was baie behulpsaam en het ons baie tuis laat voel. Sal beslis weer daar oorslaap.

The French Affaire Self-catering Guest House se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was lekker om julle te ontmoet en hoop ons sien julle spoedig weer!

The French Affaire Self-catering Guest House
Karen G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

Puik verblyf met wonderlike diens.

Die hele tema van French Affaire het bygedra tot ons kuier aan Parys. Ons is verwelkom met sjokolade en sjerrie. Ek het tot 'n bos blomme ontvang vir my verjaarsdag wat glad nie verwag was nie. Ek sal French Affaire beslis aanbeveel en sal graag wil terug gaan.

Antoinette M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette M

Lieflik!

Vanaf die oomblik toe ons stylvolle gasvrou die voordeur oopgestoot het was alles perfek. Dit ruik lekker, als is skoon en die beddegoed en al die ander dekor is van hoë gehalte. Hierdie huis is 'n juweel. Ons het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Marisa M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa M

Gesellig gebly in 'n warm en interessant huis.

Hierdie verblyf was net so mooi as op die webwerf. Baie sentraal geleë met toesluit motorhuis en al die geriewe wat mens benodig. Is baie gasvry verwelkom.

Lorianne D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorianne D

Lekker verblyf!

Ons het 'n heerlike 2 aande by The French Affaire spandeer. Baie oulike huis met alles wat jy moontlik benodig. 'n Kaggel vir die bitter koue wintersaande sal 'n goeie toevoeging wees. Ons sal weer kom kuier.

Louise M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Baie gerieflike huis.

Die huis is so mooi versier. Al die details maak die verblyf aangenaam.

Barbara L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara L

Netjiese plekkie en beddens slaap lekker.

Baie netjies plekkie, baie mooi versier deur kunstige handewerk - hou van die rustic effek. Die koekies was 'n lekker bederfie, heerlik gesmaak en wou net die hele houer self eet. Ons het ook baie lekker geslaap, die beddens en kussings was soos 'n droom. Dankie Carol vir die vriendelike verwelkoming en die toer deur die huis, ons hoop om jou gou weer te sien.

Renata L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Renata L

Baie goed en stylvol ingerig.

Die eienaar het regtig aan alles gedink. Alles is pragtig, skoon en prakties. Ons het baie lekker gebly en sal enige tyd The French Affaire aanbeveel.

Paula G - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paula G

Wat 'n pragtige plekkie! Sal vi rseker weer daar tuisgaan.

Die huisie is absoluut pragtig. Soveel aandag aan die kleinste detail! Die plekkie is ook heerlik ingerig. Ons het ons verblyf baie geniet!

Elize K - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Elize K

Great little place to stay at.

We really enjoyed our stay at The French Affair. Attention to detail with furnishings very nice, and fitting for the theme of the house, making it a great, comfortable, little place to stay at for a quick weekend get away to Parys.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kortstraat 38, Beethoven Meent, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAg0j9RAKxrYvCS3HeLUOJE8C4X3kJyKqAwR97p2p52CD9Lp9AI0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 38 Kort Street Beethoven Meent 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.904739 27.453557

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang