Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The French Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 44 resensies vir The French Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Gary G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary G

Uitstekende naweek wegbreek en geskiedkundige plek van Clarens.

Uitstekende verblyf. Goeie ligging. Baie skoon. Kort wasbak by braaier, dan is dit perfek. Sal enige tyd aanbeveel.

Desiree H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree H

Beautiful, quiet setting in comfortable accommodation.

We had a wonderful time at The French Cottage. Beautiful setting. Situated close enough to Clarens to walk to the square yet far enough to be quiet and peaceful. Accommodation was clean and comfortable. Julia was a lovely host. Will definitely go back there.

Hanlie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie V

Idilliese verblyf in die natuur.

The French Cottage is 'n idilliese blyplek in die natuur. Bome en berge is deurentyd sigbaar. Die stilte is magies. Die herfs in Clarens is asemrowend.

Justine H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Justine H

Stunning place, highly recommend a getaway here!

Excellent! Place is beautiful and tranquil.

Jannie V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V

Net te kort.

Ja, dit was baie lekker.

Cindy A - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy A

Absolutely beautiful.

Stunning accommodation and location, with lots to do on the property.

Mariza M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariza M

Wat 'n aangename verrassing! Ongelooflike plekkie.

10/10. Dit was elke sent die moeite werd. Julia het ons so tuis laat voel. Daar was niks wat ons aan kon dink wat nie beskikbaar was in die plekkie nie. Puik kwaliteit beddens en alles anders. Dit was 'n luukse ervaring. En dan was ons gelukkig genoeg om nadat dit gereën het in te boek, want daar was 'n privaat waterval 'n paar meter van die plekkie af waar ons skemerkelkies kon geniet. Die stroompie of waterval is heeltyd hoorbaar in die huis. Die uitsig is ongelooflik. Daar is nie enige plek in Clarens wat hierdie kan oortref nie.

Christiaan S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Dis soos jou eie huis.

Die plek is baie netjies.

David T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David T

A glorious retreat.

This place has everything. Comfort, views to the hills, walks in the woods, the cave with its rock art and even birdwatching. Look out for the rare bald ibises roosting on the ledge above the cave. Clarens is walking distance, with its shops and cafes but it is so secluded you would not know.

Susann V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Susann V

Absolutely gorgeous.

This cottage is situated in an absolutely breathtakingly stunning and tranquil location. Food for the soul with the singing of birds and the sound of the little stream running past the cottage. The absolute peacefulness of it all takes you by surprise and all of a sudden you realise you can just relax and recharge. It was an incredible experience and new memories were made while staying there for 4 nights. To the owners, thank you for sharing your stunning place with the rest of the world it is really something special. The only constructive criticism I would like to offer the owners is to consider alternatives for loadshedding periods (e. g. some solar lighting or a small inverter).

Liana E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liana E

Heerlik gekuier die natuur is pragtig daar.

Die cottage is mooi en goed ingerig. Hou net die volgende 2 goed ingedagte. Die onderste kamers se strappe is aan die buite van die huis se leefareas verbind wat 'n groot probleem was tydens ons verblyf met loadingshedding en as daar loadshedding is het jy geen water beskikbaar in die huis nie. Die gasvrou was nie tuis nie maar haar skoonpa het ons ontvang. Hy was baie behulpsaam en vriendelik.

Clive C - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Clive C

Spectacular setting. House has everything needed.

Great outdoor spaces.

Rudo L - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudo L

Wonderlike ligging en ervaring.

Die French Cottage was 'n wonderlike ervaring vir ons gesin. Die kinders het die omgewing met die natuurskoon besonder geniet, en die boomryke gronde teen die kranse met maklik bereikbare staproetes is 'n wenner.

Marike D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Soul restoring, in the midst of the most wonderful nature.

I wish I was there right now! We all just loved it. So unbelievably beautiful. The nature takes your breath away. The cottage is so beautiful, truly French. The only downside is that the upstairs and downstairs are only connected via outside stairs and the kids were not comfortable to sleep alone, so we all had to bunk upstairs. We will most definitely be back, this time for a week! Thank you Julia.

Madelein P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Madelein P

Nice cottage!

Loved our stay. Will see them again. Fantastic place to stay!

Tanja W - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tanja W

Rus vir die siel in die mooiste blyplek in Clarens.

The French Cottage is by verre die mooiste blyplek in Clarens. Die omgewing is asemrowend en die huis self ‘n fantastiese bederf. Die huis is pragtig ingerig met alles wat mens moontlik kan benodig. Die beddens is hemels en die beddegoed uitstekende kwaliteit. Julia is ‘n vriendelike en beskikbare gasvrou en kommunikasie was moeiteloos. Daar is baie staproetes en wonderlike voëlkyk. Dit is ‘n lekker 15 min se stap dorp toe (met ‘n 5 jarige), anders 5 min met ‘n motor. Ons sal verseker terug wees!

Sandra M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra M

Comfortable, quiet and magnificent view.

What a wonderful place to stay. The beds, linen and pillows are out of this world. It's so tranquil and all you hear are the birds. The walks are will worth going on.Close to town. Definitely a home from home and comes highly recommended to one and all.

Thea L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thea L

Absoluut hemels!

Alles was absoluut perfek. Volgende keer bly ons beslis langer!

Pieter B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter B

As jy iets soek in Clarens, is dit beslis die mooiste en beste keuse.

Skitterende ligging. Pragtige huisie. Pragtig ingerig.

Hettie C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hettie C

Comfortable. Bathroom drain was smelly, but just needed to be used. All fine after first shower.

Comfortable. Clean. Blanket had dirty mark, but linen itself was crisp and clean. Electric blanket and heaters in bathrooms helped a lot. Bathroom downstairs smelled terrible, but we gathered that it was from stagnant water and after the first shower was fine. The host welcomed us and then left us to enjoy our stays which we appreciated. Cottage was clean. Everything available which was necessary. Quaint cottage.

The French Cottage se terugvoer

Thank you Hettie for your review. We will have a look at the smell in the drains, but often we do not have guests during the week and the water stagnates.
Best regards

The French Cottage
Laetitia V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laetitia V

Fantasties.

Ons as gesin het die naweek by The French Cottage vreeslik baie geniet. Daar aangekom was ons hartlik ontvang deur Julia. Ons het opgedaag in twee motors en met die aankoms was daar alreeds voorsiening gemaak vir twee afstandbeheerkontroles vir die skuifhek, sonder dat ons haar vooraf gesê het. Ons het na 19:00 die aand opgedaag en dit was baie koud. Die huis se gordyne was reeds toegemaak, al die beddens se warmkomberse was aan gewees, asook die vewarmers in elke vertrek. Die huis was pragtig skoon en daar was letterlik voorsienig gemaak in al jou daaglikse behoeftes. Dit was soos ons eie huis net in 'n ander provinsie. Baie dankie aan Julia vir 'n heerlike tydjie in Clarens en dit is vir seker die moeite werd om daar te bly.

Marietjie P - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie P

Baie rustig en gesellig.

Sal definitief weer The French Cottage besoek. Pragtige natuurskoon en pragtige verblyf. So gerieflik, netjies en skoon.

Amanda J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda J

Wat 'n wonderlike plek, jy voel veilig, rustig en die natuur is asemrowend.

Dit is 'n voorreg dat The French Cottage met ons gedeel word. Skoon en netjies en waarde vir geld. Hier kan jy rustig wees en die skepping waardeer. Baie gerieflik en goed ingerig. Sal beslis weer bespreek by The French Cottage dit was 'n heerlike naweek saam met vriende.

Mandi D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandi D

Asemrowend!

Die eenheid is netjies en besit al die toebehore nodig om 'n fantastiese selfsorg-eenheid te wees. Die kontakpersone was flink en diens was doeltreffend. Sal dit aanbeveel en weer self gaan. Dankie.

Kelvin G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin G

Baie mooi, netjies, gemaklik en stil.

Ons het almal baie lekker gebly en gekuier. Ons sal graag weer hier bly!

Marius M - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marius M

Idillies! Ou wêreldse atmosfeer, plaasomgewing.

Goed toegerus. Lieflike kuierhuis. Staproetes vanaf die voorstoep: bergklim in die populierbos en na pragtige sandsteenformasies. Geniet 'n glasie wyn voor die stofie.

Catherine S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S

Ongelooflik lekker.

Gasvryheid ongelooflik. Netjies. Omgewing so rustig. Dit was ons tweede keer, en dit was nog lekkerder. Ons sal dit vir enige iemand aanbeveel. Baie, baie dankie dat jy jou huis vir ons oopgemaak het.

Jan C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan C

Baie vriendelike diens, volledig toegerus met tot hout in die kaggel. Pragtige plek!

Het verblyf regtig geniet, sal beslis weer daar gaan rus!

Marike D - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike D

Kan nie vir beter gevra het nie!

Die French Cottage het al ons verwagtinge oortref! Alles is net reg. Van die detail wat daarin gegaan het tot die mooi uitsig. Ons sou maklik vir nog ‘n week daar kon bly!

Yvonne J - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne J

Die cottage is ons huis weg van ons huis.

Dit was ons eerste keer by die French Cottage en ons sal definitief weer daar bespreek! Alles was gerieflik ingerig en skoon. Die berg wat jou omring, is asemrowend mooi en ons was skoon hartseer om die keer huistoe te gaan.

Jan R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan R

Pragtige omgewing en baie mooi plekkie.

Was definitief waarde van geld werd. Mooi plek en pragtige omgewing.

Janet F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janet F

Awesome! Dis 'n plekkie naby die hemel!

Was baie beïndruk met die verblyf - meer as wat ons verwag het. Die beddens en die linne is wonderlik. Julle plekkie het my hart gesteel. Gaan lees die mooi gedig in julle gasteboek. Hier sal mens jou siel kan vind!

Louise V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Delightful!

Dit is ’n pragtige huis wat baie gerieflik ingerig is. Lekker beddens, genoeg luukse komberse en ’n lekker braaiplek. Dankie.

Ester C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester C

Beslis!

Ons het heerlik gebly, stil en pragtige omgewing, het rondom huisie gaan stap en dis so die moeite werd, huisie self is ongelooflik mooi, binne is alles wat mens benodig, tot muffin pannetjies! Interior is stunning, lekkerste komberse! Ons sal weer daar gaan bly, vir seker.

Leon V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Relaxing and tranquil.

Thanks to Julia and her team for a relaxing stay at the Cottage. We have enjoyed the great ambience with the tranquillity of the mountain and waterfall.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en rustig.

Ons bedank graag Julia en haar span vir rustige verblyf by The French Cottage. Ons het die lekker atmosfeer en die rustigheid van die berge en die waterval terdeë geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christa F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa F

Wens ons kon langer bly!

Pragtige, skoon en netjiese plek. Sal beslis weer en weer daar bly!

Christo V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Christo V

Rustig.

Dit was 'n baie rustige naweek. Die plek lê teen die berge met die mooiste uitsig. Die cottage was lieflik en baie luuks.

Chantelle E - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle E

Pragtige verblyf met atmosfeer en asemrowende natuurskoon.

Die huis was pragtig, netjies en ruim. Heerlike tuin met verskeie areas vir sit en koffie drink of 'n vuurtjie maak. Julia was baie behulpsaam en vriendelik. Pragtige berg en grot op die eiendom.

Yvette R - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvette R

Dit was fantasties.

Die ligging is so fantasties en die plekkie is so mooi skoon en cozy. Dit is regtig 'n pragtige plekkie wat ek regtig kan aanbeveel en sal dit weer besoek.

Suzette W - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette W

Met our expectations and more!

A stunning cottage! Felt like we were overseas, paying local tariffs, with just about everything we needed. It would have been nice to have soap in the bathrooms, rusks and some milk in the fridge (items that are usually supplied in most places we have stayed before).

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit het ons verwagtinge oorskry en meer!

'n Ongelooflike kothuis! Dit het gevoel of ons oorsee is, maar plaaslike tariewe betaal, met so-te-sê alles wat ons benodig het. Dit sou lekker gewees het om sepies in die badkamers, beskuit en melk in die yskas (items wat meestal voorsien was in plekke waar ons voorheen gebly het) te hê.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johanna V - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V

Wonderful.

Wonderful lucious cottage with a lovely garden and just a few blocks away from the town square. We have had a wonderful stay at the French cottage. It was very nicely deorated and proper and clean. Thanks so much Julia!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik.

Wonderlike welige kothuis met 'n lieflike tuin net 'n paar blokke van die dorpsplein. Ons het baie lekker gebly by The French Cottage. Dit was smaakvol versier en mooi skoon. Baie dankie Julia.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Rene M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rene M

Beautiful cottage, very clean and very well decorated.

We loved the setup, it was well equipped and we loved the attention to detail on the decorating. So neat, tidy and clean. Unfortunate that there isn't internal access to both floors but not critical. Julia was brilliant!

Maretha O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha O

Fantastiese verblyf en pragtige uitsig!

Die akkommodasie is eersteklas. Ons het baie lekker gebly en sal definitief terugkom!

Hesmarie B - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hesmarie B

Ver weg van die stad se lawaai!

Die plek het 'n heerlike, knus atmosfeer, wat jou heerlik laat ontspan.

Vanaf
Vanaf R4 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 491, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc05e131a0886d4fdeca54669830194c99f41bab49a9ca5c25ab3ebebb1b3be09873b97b40219c876feac837d9d701389aa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag, vir 6 mense 44 5 1 5 491 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.506449497582 28.417720765537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang