Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Funny Farm Shire

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Pj C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2023

Ons het 'n baie aangename tyd beleef. Net jammer van die slegte grondpad om by die plek uit te kom. Unieke huisvesting en baie vriendelike en hulpvaardige gashere. Ek beveel net aan dat die advertensie melding moet maak van die feit dat daar 'n redelike lang, lelike stuk grondpad gery moet word. Ek sou nie gegaan het as ek dit geweet het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Tessa
The Funny Farm Shire
The gravel road is 3.4 kilometres and the condition varies depending on when Eden Roads grade. Generally the road is graded every 4 to 6 weeks.

Hermien V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2022

Lord of the Rings-tema. Ses nagte in Hobbit House by Funny Farm Shire gebly (oor Kersfees) saam met familie - baie mooi, fantasiese uitsig en baie rustig. Het die Lord of the Rings-tema verblyf/plaas en staproetes baie geniet (my hond ook! Beste walkies!) Baie vriendelike en behulpsame hosts ook. Groot private/omheinde tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn D
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

We had a wonderful stay at The Shire. The house was clean and spacious, and fully equipped to make our stay very comfortable. The property was fully enclosed which enabled us to take our little dog. That area is beautiful, a great getaway, close to the sea, and forest walks. The owners were friendly and welcoming. We will definitely go back when we next visit the area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Ons het dit baie geniet. Die uitsig oor Langvlei is baie mooi en die roep van die visarende is die "cherry" op die koek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Winnie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2022

As resident in an urban concrete jungle, it was such a luxury to have that wide expanse of lawn. My dogs loved running around on it, and encountering the (neighbour's) horses. The cottages are "hobbit-themed" and whether that appeals or not it is certainly well-built, charming, and well laid out. The stoep extends from the living area and we spent the cooler parts of the day on it, enjoying that lawn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Erika E
Kort verblyf
4.8
Sep 2018

Netjiese, rustige verblyf, lieflike natuurskoon, vriendelike eienaars! Ryk voëllewe, pragtige natuurskoon, netjiese akkommodasie, vriendelike eienaars, wonderlike plek vir jou hondekinders!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.8
Jun 2018

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2017

Wonderlik... mooi. Rustig, sielsverrykend en die natuur is asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

Ons het baie lekker gebly! Baie spesiale huisie met mooi uitsig, baie stil en in 'n rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf
5.0
Jan 2016

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Tessa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 191, Deel 36, Langvleiweg, Wilderness, 6541, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjYWU0M2Q5LWIwMDMtNGY4MS04YjEyLWM2YzUxZTZlMWE0ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 Farm 191, Portion 36 Langvlei Road 6541 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981258882024 22.681215405464

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang