Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Future Seed at Wonderkloof

Selfsorg
Winteraanbod 20% af

Kry 20% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 27 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 490, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Future Seed at Wonderkloof bied selfsorgverblyf op 'n werkende privaat Permakultuurplaas in die pragtige Overberg in die klein dorpie Tesselaarsdal. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n rustige wegbreek, aangesien die eenheid onafhanklik van die tradisionele kragnetwerk en ver van die gedruis van die stad af is.

Dié kothuis bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet.

Die knus leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is om met 'n boek te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is daar 'n privaat stoep met sitplek en braaigeriewe wat die perfekte plek is om te ontspan terwyl jy die omliggende platteland bewonder. Gaste kan langs die paadjies op die plaas van 29 hektaar stap, die organiese tuin besoek, vir die perde en skape 'n paar wortels gee, kos uit die tuin koop, of die berg op stap om Stanford van bo af te bekyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Erfdeel 490, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Overberg Wes-Kaap
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R1 100 R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erfdeel 490, Plaas 811, Tesselaarsdal, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc376b7ace3d513941ff7d1d2e2da86a80c01266f54d1c01aafbecbc0db7b7dec2a521c49486038a50f8169b1a60202256f55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R880 per nag (plek vir 4) Portion 490 Farm 811 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.37847212941 19.550950089768

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang