Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Fynbos Villa’s Manson

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tryall-weg, Fynbos Lifestyle Estate, Sandown, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 069 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Fynbos Villa's Manson is 'n pragtige selfsorgvakansiewoonstel in die veilige Fynbos Lifestyle Estate in Sandown. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met familie en vriende in Kaapstad, want hierdie landgoed spog met 'n wonderlike leefstylsentrum en is net 5 minute van die strand af.

Dié woonstel op die grondvloer bied gerieflike slaapplek vir altesaam 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer wat 'n bad en 'n stort het.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Vanuit hierdie kombuis lei 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Deur die skuifdeure is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n draagbare braai wat 'n wonderlike plek is vir gaste om gehaltetyd saam deur te bring. Die landgoed spog met geriewe soos 'n leefstylsentrum met 'n restaurant, 'n gimnasium, 'n muurbalbaan, 'n wassery en meer.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Alimama Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 99

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 maande

Ligging

  • Tryall-weg, Fynbos Lifestyle Estate, Sandown, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 069
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 069
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tryall-weg, Fynbos Lifestyle Estate, Sandown, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0197135df63f73d0f1d6dcded502526b4a7b6e72883496135741441164008cd00cea97afc8387ad8a5001f32adfa17967d72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 069 per nag (plek vir 6) Tryall Road Fynbos Lifestyle Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 11:00 -33.790459850383 18.510690326389

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang