Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Jon K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Comfortable and interesting stop in Belfast / eMakhazeni. Lovely overnight on our way to Kruger. Jaco welcomed us, gave us good advice on entering Kruger and surrounding roads. We loved the quirky decorations in the house and garden. It was so interesting, and we wished we had more time to look around.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soren J
1 nag
4.8
Mrt 2024

Modern art where you don't expect it. Was given a different room than booked, but this was fine. In fact, more than fine (unless you are planning to cook). The room has designer furniture and lots of paintings on the walls, quite impressive. And really remarkable when you consider the street in front of the house is almost impassable and street signs no longer exist in this little town. In addition to the art in the room, the accommodation has several fountains and sculptures in the garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2022

Beslis die moiete werd. Vriendelike diens. Pragtige perseel en die kamers is goed ingerig en het 'n warm gevoel. Eienaar was vriendelik en hulpvaardig. Sal weer daar oorbly in die toekoms.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte K
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2022

A delightful home away from home. Jaco's place is an absolute delight. I love the rustic farm vibes. He was so friendly and helpful. The breakfast was really good as well. Will definitely be returning just to get a good night's sleep again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Krisjan B
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2022

Ons het baie lekker gebly by The Gables. Die eenhede was netjies, skoon en veilig en die ontbyt was fantasties. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Excellent. The host is the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dillon D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2022

Enjoyed our 1 night stay at The Gables. A good stopover on the way to Kruger from Gauteng. A quiet and comfortable night's stay at The Gables in Belfast. The location makes it a good stopover on the way East to Kruger.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilna V
1 nag Saam met vriende
4.8
Mrt 2022

Baie mooi en skoon gastehuis met uitstekende diens. Die kamers is baie mooi en prakties ingerig en het als wat mens nodig het. Die tuin is fantasties en is baie kunstig ingerig, mens kan 'n hele rukkie daarin ronddwaal! Die eienaar, Jaco, is baie vriendelik en behulpsaam en die ontbyt was heerlik. Sal dit aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna-marie S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Okt 2022

Slegs oorgeslaap. Slegs 2 kamers in die hoofhuis beskikbaar gewees met dubbelbeddens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Joseph N
Kort verblyf Saam met vriende
3.0
Mei 2022

Enjoy the stay. Excellent outing and enjoyed the weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerstraat 95, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2gjiXBYq2AzYLyq2OSYJ3EJaPYs7en1A30jZ3xhnViXrBAoBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 95 Church street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.696104166667 30.035575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang