Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerstraat 95, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Gables is in Belfast, Mpumalanga, geleë en bied gehalteverblyf vir gaste wat op soek is na 'n gerieflike oornagplek of vir sakereisigers. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante asook die hooftoegangsweg na Pretoria en die Krugerwildtuin.

Die verblyf bestaan uit 2 smaakvol versierde eenhede. Die hoofhuis het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n tweede kamer, in die hoofhuis, met slaapplek vir 2, ook met 'n en suite-badkamer. Gaste van die kamer in die hoofhuis word bederf met 'n ontbyt wat by die tarief ingesluit is.

Neem asseblief kennis dat hierdie kamer in die gasheer se huis is.

Die Kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste op 'n slag. Elke kamer is toegerus met 'n dubbelbed en daar is 'n toegeruste kombuis met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Dit het ook 'n sitarea met 'n TV en DStv en 'n privaat badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Gaste het toegang tot die tuin asook veilige parkeerplek op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Kerstraat 95, Belfast, 1100, Mpumalanga
  • Gaste dink The Gables het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerstraat 95, Belfast, 1100, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe2gjiXBYq2AzYLyq2OSYJ3EJaPYs7en1A30jZ3xhnViXrBAoBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 95 Church street Belfast 1100 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.696104166667 30.035575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang