The Gables Hout Bay
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Vanaf R5 100 per nag, vir 11 mense
Beskrywing
The Gables, Hout Bay is 'n Kaaps-Hollandse villa in Houtbaai. Dié villa is in 'n gerieflike styl versier en is net 'n paar minute vanaf die strand en die hawe. Dis geskik vir gaste wat op soek is na 'n selfsorg-eenheid.
Dié eiendom beskik oor 1 hoofhuis wat slaapplek het vir 6 gaste en 'n kothuis wat slaapplek het vir 5 gaste. Die eenhede is ideaal vir 'n groep van 11 mense. Daar is 5 ruim slaapkamers, 4 badkamers en 2 sit-areas. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is ook 1 kinderbedjie beskikbaar.
Die villa het 2 ten volle toegeruste kombuise en 'n aparte opwaskamer met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die hoofleefarea bied toegang tot die tuin wat 'n braai-area en 'n sonkrag-verhitte swembad het. Die swembad het 'n net oor.
Verder het die villa 2 platskerm TV's met Premium DStv-kanale, gratis vesel-internet, DVD-speler en 'n HiFi CD-speler. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
The Gables, Hout Bay is naby verskeie winkels en restaurante in 'n rustige buurt.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Rolstoelvriendelik
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
- Nederlands
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Anita Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Albertweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
- Gaste dink The Gables Hout Bay het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Houtbaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Albertweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang