Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables Hout Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 100 per nag, vir 11 mense

Beskrywing

The Gables Hout Bay is 'n selfsorg Kaaps-Hollandse villa in Houtbaai, Kaapstad. Die villa is in 'n gerieflike styl versier en is 'n paar minute van die strand en die hawe af geleë.

Hierdie volledig gemeubileerde villa beskik oor 1 hoofhuis met slaapplek vir 6, en 'n verbindingskothuis met slaapplek vir 5, wat ideaal is vir 'n groep van 11 persone. Daar is 5 ruim slaapkamers, 4 badkamers en 2 sitareas. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed; die tweede kamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed; die derde kamer het 'n dubbelbed, die vierde kamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die vyfde kamer het 3 enkelbeddens. Daar is 1 bababedjie beskikbaar.

Die villa beskik ook oor 2 volledig toegeruste kombuise om maaltye in voor te berei en te kook, asook 1 aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die hoofleefarea lei na die tuin met 'n braai-area en 'n omheinde sonverhitte swembad.

Die villa het ook 2 platskerm-TV's met Premium DStv-kanale, 'n gratis vesel-internetverbinding, 'n DVD-speler en 'n Hi-Fi CD-speler. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

The Gables Houtbaai is naby winkels en restaurante in die stil woonbuurt.

Kamer-opset

Kapasiteit: 11 Aantal kamers: 5 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet
Badkamer 4

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Nederlands

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Albertweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Gables Hout Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 11 mense
Vanaf
Vanaf R5 100
per nag, vir 11 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Albertweg, Houtbaai, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAudzLANrIAS3G1TVv6WuIKOfapJzGwzuxRnfKkv2FLUlELecc3k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 100 per nag, vir 11 mense 2 5 1 5 Albert Road Hout Bay 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.040480942043 18.349552738554

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang