Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Gables Cozy-ateljeewoonstel
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die ateljeewoonstel het 4 enkelbeddens waarvan 2 as 'n koninggrootte-bed opgemaak kan word. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n ketel, breekgoed en eetgerei toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser. Daar is 'n TV met Netflix en internet. Gaste kan met hul eie DStv-besonderhede inteken.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in die aangewese rookarea en raak verantwoordelik van sigaretstompies ontslae. Bewyse van rook binne die verblyf sal 'n bykomende skoonmaakfooi tot gevolg hê. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. Indien eenhede in 'n onaanvaarbare toestand gelaat word, sal die skade van die breekskadedeposito afgetrek word.

Klein of mediumgrootte honde moet goeie maniere hê en vir vlooie behandel wees. Hulle moet te alle tye onder toesig wees en mag nie vrylik op die perseel rondloop nie, tensy hulle in die voorsiende omheinde area is. Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie en gaste sal vir enige skade of verlies aanspreeklik wees. Lekkernye, 'n bed en 2 bakke word vir honde voorsien. 'n Ekstra fooi van R800 per bespreking word op hondebesoeke gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
The Gables Classique
Vanaf R4 400
R4 400 R3 080
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Gables Classique 6 het 'n swembad, 'n berg-uitsig en bied slaapplek aan 6 gaste. Daar is 2 slaapkamers op die boonste verdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die onderste verdieping is 'n oopplan-kombuis en -sitarea. Die sitarea het ook 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, gasstoof en lugbraaier, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, WiFi en 'n slim-TV met Netflix.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Toilet

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode. Rook asb. in die aangewese rookarea en raak verantwoordelik van sigaretstompies ontslae. Bewyse van rook binne die verblyf sal 'n bykomende skoonmaakfooi tot gevolg hê. 'n Terugbetaalbare breekskadedeposito word vereis. Indien eenhede in 'n onaanvaarbare toestand gelaat word, sal die skade van die breekskadedeposito afgetrek word.

Klein of mediumgrootte honde moet goeie maniere hê en vir vlooie behandel wees. Hulle moet te alle tye onder toesig wees en mag nie vrylik op die perseel rondloop nie, tensy hulle in die voorsiende omheinde area is. Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie en gaste sal vir enige skade of verlies aanspreeklik wees. Lekkernye, 'n bed en 2 bakke word vir honde voorsien. 'n Ekstra fooi van R800 per bespreking word op hondebesoeke gehef.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjk5YzM0LWZmYTYtNDZiOC1iN2QzLTVlODBjMGE0MjkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 39 5 1 5 330 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.516057 28.422243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang