The Gables
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sharon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Priscilla P - Jul 2024
Algehele gradering
In die hartjie van Clarens!
Jade V - Jun 2024
Algehele gradering
Fabulous!
The Gables se terugvoer
Hey Jade, having your group of ladies visit The Gables was fantastic. Lovely group and always welcome back.
Danny O - Des 2023
Algehele gradering
Good price for an awesome stay.
The Gables se terugvoer
Wow, thank you Danny. It was a pleasure hosting you and your family. Looking forward to your future visits.
Imke B - Jan 2024
Algehele gradering
Ontspannend, lekker, gemaklik.
The Gables se terugvoer
Thank you so very much. Looking forward to seeing you again at The Gables-Clarens.
Morne V - Jan 2024
Algehele gradering
Smaakvol en elegant, maar die lae dak is hinderlik.
Lees meerThe Gables se terugvoer
Beste Morne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bevoorreg om julle vakansie 'n goeie ervaring te maak en sien uit om julle weer te sien.
Aangaande die hoogte van die dak. Dit is ons loft eenheid en ons adverteer dit as sulks. Ons beveel dit aan vir persone onder 1.7 meter lank. Probeer gerus ons luukse Classique eenheid in die toekoms.
Groete
Sharon
Bas U - Aug 2024
Algehele gradering
Nice tiny house.
The Gables se terugvoer
Dear guest,
Thank you for your kind review.
We appreciate the feedback.
Kind regards.
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Darcelle J - Jul 2023
Algehele gradering
Sharon was so friendly and welcoming. We had an awesome stay.
Janet C - Nov 2023
Algehele gradering
Idyllic blyplek en dorp.
The Gables se terugvoer
Thank you for your visit, superb guests.
Dia R - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Goed ingerig vir die koue.
The Gables se terugvoer
Thank you Dia, looking forward to a repeat visit.
Christian S - Jun 2021
Algehele gradering
Groot, familie-vriendelik.
Andre M - Mei 2021
Algehele gradering
Stunning! Loved it.
Lees meerMarius S - Aug 2021
Algehele gradering
Most enjoyable.
Helene P - Sep 2021
Algehele gradering
Het dit baie geniet en heerlik ontspan.
Andries D - Aug 2021
Algehele gradering
Al die nodige geriewe vir lekker kuier na die vlak 4 inperking.
Stella J - Nov 2020
Algehele gradering
We had such a great stay, we were a group of 14 and the house was so beautiful with a pool as most don't have, but we got lost a bit.
Ilse S - Okt 2020
Algehele gradering
Kuier by die Gables was baie lekker.Groot huis wat baie mense kan huisves.
Navlika R - Okt 2020
Algehele gradering
Very pleasant
Cornell J - Aug 2019
Algehele gradering
Onvergeetlike lekker tyd gehad saam met my familie by die Gables.
Reon H - Apr 2019
Algehele gradering
Lovely house, our party of 12 was comfortable.
The Gables se terugvoer
Thanks very much Reon.
Hope to see you at The Gables again in the near future! The entertainment /bar room downstairs will be open by end April 2019.
Tarryn F - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderfully located, very accommodating with everything we needed.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlik geleë, baie akkommoderend met alles wat ons nodig het.
Sien sterre.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Gables se terugvoer
Hi Tarryn,
Many thanks for being such wonderful guests. It was a pleasure hosting you all and we hope to see you again at The Gables in the future.
Rob R - Mrt 2019
Algehele gradering
Awesome getaway.
Lees meerElmarie C - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik met al die geriewe wat benodig word tot jou beskikking.
Anelda M - Jun 2018
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet en die uitsig van die bergreeks was asemrowend. Ons sal vir seker weer gaan.
Werner M - Des 2018
Algehele gradering
Die huis was baie gerieflik en groot genoeg vir 13 mense.
Denys D - Okt 2018
Algehele gradering
Die ligging is perfek en die huis was ideaal vir ons groot familie.
Eugene T - Okt 2017
Algehele gradering
Lieflike plek om oor te bly vir 'n naweek weg.
Marais C - Feb 2017
Algehele gradering
Lekker huis met meer as genoeg geriewe vir 'n groot groep.
Hugo G - Jan 2017
Algehele gradering
Excellent location with a magnificent view.
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Louise K - Nov 2015
Algehele gradering
Rustige en asemrowende ervaring.
Louis D - Mei 2015
Algehele gradering
Uitgebreide gesinskuier om 'n verjaardag te vier.
Chloe C - Mrt 2015
Algehele gradering
Can't wait to come back and visit again.
Jeanette P - Jan 2015
Algehele gradering
Ons kon nie vir beter weer en ligging gevra het nie.
Viviane M - Feb 2015
Algehele gradering
Langnaweek saam met familie en gaste van oorsee.
Rachelle C - Apr 2015
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike naweek in Clarens met gerieflike verblyf en al die nodige bykomstighede!
Madelene V - Aug 2014
Algehele gradering
'n Huis weg van die huis af.
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang