Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gables

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Priscilla P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

In die hartjie van Clarens! Sharon is 'n gasvrou wat nie net dadelik beskikbaar was om in enige manier ons verblyf verder gemaklik te maak nie, maar sy het ook die lekkerste gebakte "snack" met 'n welkom OBS tydens ons aankoms in die kombuis gelos. Die loft is cozy en beautiful en die view, even méér. Dankie, ons kom gou weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Fabulous! Our stay was absolutely amazing! We had a wonderful time. The place was clean and neat. It had everything that we needed. We also had a lovely host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Hey Jade, having your group of ladies visit The Gables was fantastic. Lovely group and always welcome back.

Danny O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Good price for an awesome stay. Wow, a great place! I could not thank the host enough. I can't wait for next time. The house is stunning and the loft is just as comfortable. The braai area is neat. Thanks once again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Wow, thank you Danny. It was a pleasure hosting you and your family. Looking forward to your future visits.

Imke B
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2024

Ontspannend, lekker, gemaklik. Baie lekker akkommodasie. Die bestuurder is baie behulpsaam en verseker dat jou wegbreek perfek is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Thank you so very much. Looking forward to seeing you again at The Gables-Clarens.

Morne V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Smaakvol en elegant, maar die lae dak is hinderlik. Ons dakeenheid was keurig gemeubileer met beddegoed van goeie gehalte en het alles bevat wat ’n mens nodig kan kry vir ’n aangename verblyf. Sharon se aanwysings per WhatsApp was duidelik en nuttig. Ons het ook gehou van die omgewingsvriendelike toiletware. Die enigste probleem is dat die dak van die plek so laag is (behalwe in die middel van die drie vertrekke) dat ’n mens gedurig jou kop stamp as jy nie deurentyd pasop nie, selfs in die beddens en op die bank in die sitkamer. Dalk is dit vir kinders of dwergies bedoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Sharon
The Gables
Beste Morne, baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons is bevoorreg om julle vakansie 'n goeie ervaring te maak en sien uit om julle weer te sien. Aangaande die hoogte van die dak. Dit is ons loft eenheid en ons adverteer dit as sulks. Ons beveel dit aan vir persone onder 1.7 meter lank. Probeer gerus ons luukse Classique eenheid in die toekoms. Groete Sharon

Bas U
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Nice tiny house. Good location in the centre of the village. It's like a tent with low ceilings.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
The Gables
Dear guest, Thank you for your kind review. We appreciate the feedback. Kind regards.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Aug 2024

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Darcelle J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Sharon was so friendly and welcoming. We had an awesome stay. We were 7 in the house and it was big enough for us. We had a lovely stay, the house was clean and well-equipped. I would only suggest that she installs an aircon in the lounge, but otherwise, it was a great stay and would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet C
Kort verblyf
4.8
Nov 2023

Idyllic blyplek en dorp. Baie lekker gebly. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Sharon
The Gables
Thank you for your visit, superb guests.

Dia R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2023

Baie netjies en skoon. Goed ingerig vir die koue. Sharon het baie moeite gedoen om ons welkom te laat voel. Die loft is baie netjies en skoon. The Gables is gerieflik naby aan die dorpie met restaurante binne stapafstand. Werklik die moeite werd om by The Gables tuis te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Sharon
The Gables
Thank you Dia, looking forward to a repeat visit.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R2 200 R1 540
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 330, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDNlYjk5YzM0LWZmYTYtNDZiOC1iN2QzLTVlODBjMGE0MjkxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 540 per nag (plek vir 4) 37 5 1 5 330 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -28.516057 28.422243

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang