Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 52 resensies vir The Gallery
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Donnavin L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donnavin L

Baie aangename plek, privaat en 'n lekker braai-area.

Gasvryheid deur die eienaar en personeel. Baie veilige omgewing, geriewe is uitstekend en hul kos is puik.

Mj B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mj B

Huis weg van die huis.

Lieflike plekkie met lieflike mense en alles wat jy nodig het met die lekkerste braaiplek.

Stephanie M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephanie M

Privaat en gerieflik met 2 kamers en aparte kombuis en sitkamer.

Baie gerieflik met WiFi wat gedurende loadshedding werk. Ligte werk ook so, mens kom dit amper nie eers agter. Almal kon hulle dinge doen sonder om ander te pla. Lekker en privaat braai-area buite. Sal definitief weer gaan.

Lorraine B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine B

Lieflik!

Privaat, veilig en gemaklik. Vidette het die ekstra myl geloop. Dankie.

Morwa B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morwa B

The best stay ever.

Vidette is the friendliest person you'll meet and her husband is always ready to help. The place is child friendly and quiet. We enjoyed our stay very much. The kids had fun and we could quietly sit outside.

Albe S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albe S

Pragtige verblyf, vriendelike en behulpsame gasvrou.

Goeie ligging - naby aan Universiteit en winkelsentrum. Pragtige, ruim kamer met aantrekkamer en luukse badkamer. Die detail en bederfies by die koffiestasie laat mens dadelik tuis voel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, sy het vroegtydig alle nodige inligting vir my gestuur en al my vrae beantwoord nog voor my aankoms. Dit was sommer net 'n heerlike ervaring, baie dankie, Vidette - julle sal my gou weer sien.

Susan L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan L

Lieflike verblyf, naby universiteit, fantastiese gasvrou, Vidette.

Die kommunikasie tussen my en die gasvrou, Vidette, was uitstekend. Die akkommodasie is pragtig skoon en netjies. Dit was bitter warm in Potchefstroom, maar die dakwaaier het die kamer heerlik koel gehou. Alles was netjies en skoon en ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Cara P - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cara P

Ongelooflik netjies, rustig en verskriklik mooi.

Ons was so goed verwelkom en het die gasvryheid van die gastehuis so geniet.

Leana D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana D

Baie gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend.

Sal enige tyd weer daar bly.

Joomay O - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joomay O

The best place to stay in Potchefstroom!

I am an athlete from the Netherlands and I visited Potchefstroom for training. I stayed at The Gallery for almost three weeks and I couldn’t ask for more! Videtta the owner is by far the best host I’ve ever had! Everything was perfect: the apartment, the garden, the neighbourhood, the communication. Videtta is more than just a host. I was staying on my own for the first week and she was always willing to help me out! The neighbourhood is also very safe! I could bike around and get some groceries at the supermarket. Whenever I am in Potchefstroom I am going to stay at The Gallery! Thanks again for the excellent hospitality Videtta!

Marlise M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise M

Netjies, stil en skoon.

Baie lekker gebly, stil en netjies.

Hannelise V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelise V

Pragtige woonstel.

Pragtige en netjiese woonstel prefek vir ons naweek by Aardklop. Ons het baie welkom gevoel en sal vir seker terug wees.

Estelle D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle D

Baie netjiese en ruim verblyf, sal vir seker weer daar gaan bly.

Netjiese en ruim verblyf, veilige parkering en vriendelike gasvrou. Ek het lekker gebly en die ligging was uitstekend vir die doel van my besoek aan Potch. Kan The Gallery definitief aanbeveel.

Petro V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro V

Great.

The gallery is a very nice place to stay for any occasion.

Natasha M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha M

Rustig.

Benodig 2-ply toiletpapier, melk en gebottelde water.

Charmaine B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine B

Netjies, veilig en alles en meer wat jy mag benodig.

Ons het ons tydjie hier baie geniet, heerlik warm geslaap, goeie beddegoed, bed - warm water, heerlike koffie. Selfs braaigeriewe, net nie kans gehad om te kon braai nie, was te koud.

Sita P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sita P

Absoluut heerlik gebly!

Hierdie was 'n baie spesiale, skoon en pragtige plekkie, sal beslis aanbeveel.

Corine V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corine V

Defnitief waarde vir geld.

Baie hartlik verwelkom, die ruimte, pakplek meer as voldoende. Hulle het meer voorsien as wat ons gevra het voor. Definitief kindervriendelik. Sal baie beslis weer daar bly en enige een aanraai om dieselfde te doen!

Bonitha B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bonitha B

Aangenaam.

Vooraf was al die nodige aanduidings en reëlings aan ons gestuur per WhatsApp. Ons was vriendelik ontvang en ook ingelig omtrent beurtkragtye. Ons is tevrede met die verblyf en diens.

Johan F - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Baie privaat, gerieflik en genoeg ruimte.

Sal weer hulle gebruik, dit was baie netjies, skoon en ons het dit baie geniet.

Madelene H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelene H

Pragtige, netjiese, ruim verblyf.

The Gallery is pragtige, baie netjiese, ruim verblyf. Ons het heerlik daar gebly en sal vir seker weer daarvan gebruik maak in die toekoms.

Johlene S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johlene S

Heerlik verfrissend sal definitief weer daar bly.

Baie vriendelike ontvangs deur Vidette. Het dadelik tuis gevoel. Baie goed versorgde huisie en tuin. Pragtige groot kamers. Bed slaap heerlik. Vrolike liggies by braaiplek. Veilige parkering en baie rustige atmosfeer. Die feit dat die stort in die bad is kan vir bejaardes en swanger vroue problematies wees. Sal definitief kan aanbeveel vir heerlike ondervinding - 'n huis weg van die huis.

Francois P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois P

Ons studentekinders kon lekker by ons kom kuier die aand wat ons daar geslaap het.

Heerlike stil buurt. Die plek is baie netjies en skoon. Jy het effens vernuf nodig om met 'n bakkie in die parkeerplek in te draai, maar glad nie onmoontlik nie. Sal beslis weer daar bly.

Ciska M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ciska M

Heerlik gebly. Als gehad wat mens nodig het.

Wat 'n lieflike plekkie. Netjies, skoon, ruim en luuks. Ons het baie lekker gebly en sal vir seker teruggaan!

Jan D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D

Heerlike, rustige verblyf.

Ons het heerlik gebly! Rustig en veilig!

Marthie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthie V

Goed toegerus.

Pragtig, goed toegeruste selfsorg in goeie woonbuurt in Potchefstroom. Vriendelike en behulpsame eienaar.

Tessa V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa V

Dit was fantasties en baie veilig om daar te bly.

Ek sal The Gallery vir almal aanbeveel en ons het heerlik gebly in 'n skoon en netjiese plek. Ons het veilig gevoel. Die mense van The Gallery was baie vriendelik. Ons sal weer daar wil bly as ons Potch toe kom.

Anneke L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke L

Netjies, volledig toegerus en uitstekende ligging.

Ons was 3 vriendinne wat vir 3 nagte hier oornag het tydens Aardklop. Die plekkie het alles wat jy nodig het en is baie mooi skoon en netjies. Vidette was van voor ons aankoms tot daarna baie vriendelik en behulpsaam. Ons kan The Gallery vir seker aanbeveel!

Irene B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irene B

Rustige atmosfeer.

Wat 'n rustige atmosfeer. Ek was so luuks bederf, sal definitief weer 'n draai daar maak.

Elmien L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien L

Fantasties.

Kan die verblyf beslis aanbeveel. Goeie diens, goed toegrus, goeie ligging en waarde vir geld!

Gizelle K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gizelle K

Uitstekende verblyf.

Ek het baie lekker gebly en sal weer in die toekoms by The Gallery oorbly.

Nirde B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nirde B

The Gallery was waarde vir geld, skoon en vriendelike personeel.

Ons sussies en ma het die aand voor my troue hier spandeer. Dit was stil en rustig en veilig en ons het baie lekker gekuier!

Amelia B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia B

Dit was heerlik. Sal weer en weer terugkom.

Dit was heerlik. Ons het so tuis gevoel. Die blyplek is so netjies en gerieflik baie mooi uiteengesit. Kan dit enigetyd aanbeveel.

Ria W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria W

Uitstekend 10 uit 10.

Dit was ons eerste besoek aan The Gallery en dit was presies soos ons verwag het. Dit was pragtig skoon met 'n volledig toegeruste kombuis. Ek het die Nespresso koffetjie (waarvoor daar 'n pod verskaf was) baie geniet toe ek laataand terugkeer. Ons sal vir seker weer terugkeer en ek beveel dit met die grootste vrymoedigheid aan.

Nina M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nina M

‘n Gesellige, smaakvolle ruimte in ‘n stil area, uitstekende en vriendelike diens.

Hierdie woonstel is hoogs aan te beveel. Gemaklik en stylvol ingerig met alles wat nodig is vir kort of langer verblyf. Die ligging is in ‘n stil woonbuurt en naby aan kampus. Die ekstras, soos die koffie-skinkbord met allerlei bederfgoed, was ‘n gawe bonus. Kommunikasie met Vidette was elke keer uitstekend, en in- en uitklok het baie glad verloop.

Angelique V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique V

Netjies, skoon en oulike plekkie.

Was die ideale oornag plek, sal ook baie gepas wees om vir 'n paar dae hier oor te bly. Daar is alles wat mens nodig het. Die dame (bestuurder/opsigter) was vriendelik en baie behulpsaam.

Nisia H - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nisia H

Uitstekend!

Sal enige iemand aanbeveel om hier oor te bly. Ruim en netjies. Alles wat jy nodig het.

Arlene B - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arlene B

Uitstekend!

Baie skoon en netjies! Beveel sterk aan!

Anel J - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel J

Beslis die moeite werd, 'n juweel!

Die plekkie was netjies, skoon en baie goed ingerig. Vidette is 'n baie aangename en vriendelike dame wat uit haar pad uitgegaan het met die reëlings vooraf. Sal die plekkie beslis weer besoek en definitief aanbeveel.

Charné S - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charné S

Fantasties.

Absoluut fantasties, skoon, netjies, gasvry en beslis 'n pragtige plekkie waar jy sommer dadelik tuis voel. Vidette is die oulikste mens wat werklik soveel moeite gedoen het om ons verblyf saam ons eerstejaar studente-kind so spesiaal te maak. Ons is bederf met netjiese, skoon beddegoed, heerlike bederfies op die bed en die lekkerste bederf koffies en koekies, daardie fyner hand wat presies weet na 11 ure se rit, jy gedaan is en net wil ontspan.

Gerrie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie D

Baie rustig en ontspannend.

Ons het heerlik gebly. Baie skoon en lekker privaat.

Riaan G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan G

Baie lekker.

Sal enige persoon aanbeveel, baie netjies en alles wat jy nodig!

Melanie B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie B

Gerieflik met oulike kombuis.

Die plek was oulik ingerig en kon heerlik slaap in die beddens. Die elektriese komberse was heerlik!

Samuel K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samuel K

Baie lekker gebly in hierdie netjiese en sentraal geleë blyplek.

Alles wat mens sou verwag. Kan nogal dink dat hierdie 'n ideale blyplek is vir ouers wat by hulle kinders op universiteit kom kuier vir 'n naweek.

Thabo N - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thabo N

Very lovely place.

Very quiet place very close to the shops.

Albert S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Albert S

Heerlik privaat, skoon, goed ingerigte blyplek met goeie kliëntediens.

Ons het dit baie geniet - dit was veilig en 'n fantastiese plekkie waar ons na ons lang reis in 'n netjiese skoon plek met al die geriewe kon ontspan en saam met ons kinders kuier.

Tessa O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa O

Very neat and clean - well located.

Had everything you needed for an enjoyable stay.

Angelique D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique D

Van die kuns tot die reuk het alles 'n vakansie atmosfeer geskep, was sowaar fantasties.

Personeel wat The Gallery bestuur, is vriendelik en hulpvaardig. Die plekkie is pragtig en die atmosfeer iets om werklik huistoe te skryf. Ek kan die plek beslis vir enige iemand aanbeveel.

Helena M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Mooi, skoon en gemaklik!

Jy kan met 'n geruste hart by The Gallery gaan bly! Dis 'n oulike woonstel wat keurig gemeubelieerd is. Goeie buurt en baie sentraal geleë. Naby die studente maar nie tussen hulle nie. Lekker private grasperk met 'n braaiplek. En gemaklike beddens! Baie dankie vir ons heerlike bly!

Anke D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke D

Ons het lekker gebly en baie tuis gevoel hier.

Ons het baie lekker gebly en tuis gevoel by The Gallery. Perfek vir een aand en ek dink selfs beter vir iemand wat 'n hele paar aande moet oorbly. Dankie vir jou vriendelikheid Vidette!

Sonsie S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sonsie S

Pragtig en netjies.

Die huisie is pragtig en netjies met baie aandag op detail. Dis huislik met 'n warm atmosfeer en diens is uitstekend! Ons het dit baie geniet en sal vir seker weer hier kom oorslaap wanneer ons weer in die omgewing is.

Estie B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Estie B

Netjies, vriendelik en gasvry.

Ons is baie vriendelik en gasvry ontvang. Die blyplek was baie netjies en funksioneel. Die personeel van The Gallery was baie tegemoetkomend en het vir ons die ekstra myl geloop. Baie dankie!

Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59147d97d232a15fcc13a77f190735a75f7ba9416d7b510e3fef64266e2040a1bde5c0e0219e4baf2a96e350742838cc1de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 52 5 1 5 3 Van Heerden Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.699614070472 27.102147894087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang