Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Petro C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitsonderlike verblyf! Baie dankie. Ons het heerlik gebly! Ons sal definitief weer by The Gallery gaan bly. Dit was vreeslik veilig vir ons hondjie wat ook kon saamgaan. Vriendelike en gasvrye diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donnavin L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Baie aangename plek, privaat en 'n lekker braai-area. Gasvryheid deur die eienaar en personeel. Baie veilige omgewing, geriewe is uitstekend en hul kos is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mj B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2023

Huis weg van die huis. Lieflike plekkie met lieflike mense en alles wat jy nodig het met die lekkerste braaiplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephanie M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Privaat en gerieflik met 2 kamers en aparte kombuis en sitkamer. Baie gerieflik met WiFi wat gedurende loadshedding werk. Ligte werk ook so, mens kom dit amper nie eers agter. Almal kon hulle dinge doen sonder om ander te pla. Lekker en privaat braai-area buite. Sal definitief weer gaan.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lorraine B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2022

Lieflik! Privaat, veilig en gemaklik. Vidette het die ekstra myl geloop. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morwa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Nov 2022

The best stay ever. Vidette is the friendliest person you'll meet and her husband is always ready to help. The place is child friendly and quiet. We enjoyed our stay very much. The kids had fun and we could quietly sit outside.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albe S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

Pragtige verblyf, vriendelike en behulpsame gasvrou. Goeie ligging - naby aan Universiteit en winkelsentrum. Pragtige, ruim kamer met aantrekkamer en luukse badkamer. Die detail en bederfies by die koffiestasie laat mens dadelik tuis voel. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam, sy het vroegtydig alle nodige inligting vir my gestuur en al my vrae beantwoord nog voor my aankoms. Dit was sommer net 'n heerlike ervaring, baie dankie, Vidette - julle sal my gou weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan L
Kort verblyf
5.0
Feb 2020

Lieflike verblyf, naby universiteit, fantastiese gasvrou, Vidette. Die kommunikasie tussen my en die gasvrou, Vidette, was uitstekend. Die akkommodasie is pragtig skoon en netjies. Dit was bitter warm in Potchefstroom, maar die dakwaaier het die kamer heerlik koel gehou. Alles was netjies en skoon en ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cara P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Ongelooflik netjies, rustig en verskriklik mooi. Ons was so goed verwelkom en het die gasvryheid van die gastehuis so geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2020

Baie gerieflike blyplek met alles wat jy nodig het. Gasvrou is baie vriendelik en tegemoetkomend. Sal enige tyd weer daar bly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59147d97d232a15fcc13a77f190735a75f7ba9416d7b510e3fef64266e2040a1bde5c0e0219e4baf2a96e350742838cc1de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 3 Van Heerden Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.699614070472 27.102147894087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang