Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R1 600 R1 360 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

The Gallery is in Potchefstroom geleë en bied gehalteverblyf, ideaal geskik vir sakereisigers, gesinsbesoekers of as 'n gerieflike oornagplek.

Die galery beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n gemaklike koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die Galery vertoon plaaslike kuns op die mure van die woonstel vir gaste om te bewonder en te geniet.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en oond, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die eenheid het ook 'n wasmasjien. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi.

Die Gallery het 'n groot onthaalarea, 'n privaat braai-area met 'n ingeboude braai en 'n kroegarea met 'n yskassie.

Die eenhede is 750 m vanaf MooiMed Hospitaal, 750 m vanaf Mare Botha Multi-Care Unit, 3 km vanaf MediClinic Potchefstroom, 1,3 km vanaf die Aardklop Kunstefees terrein 1,8 km vanaf die Noordwes Universiteit en 2,6 km vanaf die Mooirivier Winkelsentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 600
R1 600 R1 360
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Heerdenstraat 3, Die Bult, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59147d97d232a15fcc13a77f190735a75f7ba9416d7b510e3fef64266e2040a1bde5c0e0219e4baf2a96e350742838cc1de7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 360 per nag, vir 4 mense 53 5 1 5 3 Van Heerden Street Die Bult 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -26.699614070472 27.102147894087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang