Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery Lounge

Gastehuis

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Abednego B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Great. We had a nice stay, we had a warm welcome, and we were taken good care of.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christina L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Netjies. Als wat jy nodig het was daar, ligging en prys uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige plek, ideaal geleë naby universiteit en winkels. Sal enige tyd The Gallery Lounge aanbeveel, pragtige plek met hope spasie. Diens is baie goed, hulle sal ons beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Max K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Mei 2024

Average. Our stay was okay. Very cramped with an extra bunk bed. The toilet was very low, and the geyser was too small and didn't last for a family of 6. The lights in the cupboard did not work. The floor was very unsteady for the top level.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lindi D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam met enige versoeke. Pragtige en skoon kamers. Sal definitief weer van hulle gebruik maak!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemieke P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2023

Voel soos "tuis" op 'n ander dorp. Kan hulle definitief aanbeveel! Vriendelik, gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jessica B
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2023

Would happily stay there again. We booked our stay and there was a booking issue (which isn't the first time this has happened), but they, The Gallery Lounge, happily changed it to the place that was actually booked. The garden cottage was such a cute little place. You could see that they took their time making it what it is now. I like the attention to detail, like the heated blanket and heater they put in the room. It was a nice touch. We only stayed there one night, but would happily stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Connie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2023

Was min daar maar rustig. Kritiese gaste sou dalk gekla het want hulle is nog aan die restoureer en daarom verstaan ons dat dit net kan verbeter soos tyd verloop. Tuin is pragtig en goed versorg. Geboue het regtig karakter.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Vidette
The Gallery Lounge
Geagte Connie, Baie dankie vir u eerlike terugvoer oor u onlangse verblyf by Die Gallery Lounge. Ons waardeer u begrip en verskoning vir enige ongerief wat u dalk ondervind het as gevolg van restourasieprojekte, dit is darm afgehandel nou. Ons is verheug om te hoor dat u die pragtige en goed versorgde tuin waardeer het. Dit is ons doel om 'n aangename en rustige omgewing te skep vir ons gaste om van te geniet. Ons is ook verheug dat u die karakter en uniekheid van ons geboue waardeer het. Dit is vir ons belangrik om die geskiedenis en karakter van ons gastehuis te behou en dit deel te maak van die totale ervaring vir ons gaste. Ons neem u terugvoer ter harte en sal voortgaan om ons fasiliteite te verbeter en te ontwikkel. Ons hoop dat u weer 'n besoek sal kom aflê en die verbeteringe sal waardeer. Baie dankie vir u ondersteuning en vir die geleentheid om u te akkommodeer. Vriendelike Groete, Die Gallery Lounge Span

Philip S
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2023

Vriendelike diens, lekker gebly. Goeie gasvryheid. Kamer was gerieflik.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter K
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2023

Baie gawe mense. Plek het nog baie meer potensiaal. Buite-area het aandag nodig.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Vidette
The Gallery Lounge
Geagte Pieter, Baie dankie vir u waardevolle terugvoer oor ons gastehuis. Ons waardeer u opmerkings oor die buite-area en erken dat daar nog potensiaal is om dit te verbeter. Ons wil graag laat weet dat ons intussen 'n voltydse werker aangestel het om aandag te gee aan die buite-area, en ons opgewonde oor die vordering. Dit sluit in die onderhoud en verbetering van die eksterne areas van ons gebou. Ons verstaan die belangrikheid van die styl van die ou geboude Franse styl. Ons is toegewyd om u 'n aangename en unieke ervaring te bied by Die Gallery Lounge en ons waardeer die geleentheid om ons fasiliteite te verbeter. U terugvoer is van onskatbare waarde vir ons en ons sal dit gebruik om voortdurend ons diens aan te pas en te verbeter. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom en u die verbeteringe te wys. Vriendelike Groete, Die Gallery Lounge Span

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd8b6ddc86eb098ee364091a3b2dec0c959abce3472b5100630f6291a8bdb17d14583292a584290524995f6e6b6b9556697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Makou Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6809741 27.1046667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang