Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gallery Lounge

Gastehuis
  • Kapasiteit: 58 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Vanaf R899 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Gallery Lounge is 'n gastehuis wat in Potchefstroom geleë is en bied gerieflike verblyf wat ook gerieflik naby die Noordwes-Universiteit is en spog met 'n lieflike tuin met 'n klassieke tema.

Verblyf word gebied in 1 kothuis en 5 slaapkamers wat op die boonste verdieping geleë is. Die Rose Cottage with Garden View bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié eenheid het ook 'n platskerm-TV en die patio bied 'n uitsig oor die lieflike tuin en die gemeenskaplike swembad.

Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Kamer 2 het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en kamer 3 het 'n dubbelbed. Albei kamers is aangrensend aan hul privaat aparte badkamers in die gang wat toegerus is met 'n stort, met die derde kamer se badkamer met beide 'n bad en stort. Hierdie 3 kamers het toegang tot die gemeenskaplike kombuis op die onderste verdieping. Kamer 4 het 2 enkelbeddens en kamer 5 het 'n dubbelbed, en albei deel 'n aparte badkamer in die gang wat toegerus is met 'n bad en stort. Boonop het hierdie kamer toegang tot die gedeelde leefarea op die boonste verdieping wat 'n sitkamerstel en gemeenskaplike kombuisie het wat toegerus is met 'n yskas en mikrogolf.

Gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, eetarea en swembad, asook die gedeelde buite-onthaalarea wat 'n etenstafel en braaigeriewe het. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Gaste kan ook ontspan en die lieflike tuin geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Abednego B
Saam met lewensmaat
5.0
Great. We had a nice stay, we had a warm welcome, and we were taken good care of.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Christina L
Gesin met tieners
5.0
Netjies. Als wat jy nodig het was daar, ligging en prys uitstekend.
Aug 2023
Sonja J
Gesin met tieners
5.0
Pragtige plek, ideaal geleë naby universiteit en winkels. Sal enige tyd The Gallery Lounge aanbeveel, pragtige plek met hope spasie. Diens is baie goe...
Sien meer
Jul 2023
Lindi D
Saam met vriende
5.0
Vriendelike ontvangs, baie behulpsaam met enige versoeke. Pragtige en skoon kamers. Sal definitief weer van hulle gebruik maak!
Jul 2023
Annemieke P
Saam met vriende
5.0
Voel soos "tuis" op 'n ander dorp. Kan hulle definitief aanbeveel! Vriendelik, gasvry en behulpsaam.
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Vidette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink The Gallery Lounge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 58 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Makoustraat 2, Potchefstroom, 2531, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8bd8b6ddc86eb098ee364091a3b2dec0c959abce3472b5100630f6291a8bdb17d14583292a584290524995f6e6b6b9556697?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 2 Makou Street Potchefstroom 2531 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -26.6809741 27.1046667

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang