Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gamtoos Ferry Hotel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Barry T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent. Spent 2 nights and it was a great choice. I will go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Rustige kamp plek, mooi langs die rivier. Lekker kamp plek, netjiese ablusiës.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yzelle M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

On point. Great stay, helpful staff, amazing customer service!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tjaart M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Soos bo genoem. Personeel baie vriendelik, kamers netjies en skoon, pragtige omgewing geleë op die Gamtoosrivier, netjiese tuine en grasperke. Restaurantkos was fantasties gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Groot, veilige staanplek. Lekker ruim staanplekke, netjiese ablusies, veilige kamp plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Die beste ooit en die kos is fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelna M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gekamp. Ja, baie lekker. Lekker kos en diens in die restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lionel R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Wonderlike ervaring. Baie vriendelike personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre V
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Net oorslaap oppad terug van vakansie. Baie mooi geriewe en pragtige ligging. Net die etes en restaurant kan heelwat beter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lucia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Beste wegbreek, rustig langs die rivier. En die klank van voëls is so mooi. Baie dankie, ons het dit terdeë geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiffany Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 27

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 246 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourie-weg 1, R102, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6973ff865ef17722f410a209fe48c943048d305a4163b0d10918cec4c5a28ac6db06748e73443d9455879c9c7a6dfa45aad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 1 Lourie Road R102 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.916093 25.027176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang