Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gamtoos Ferry Hotel

  • Kapasiteit: 246 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourie-weg 1, R102, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Gamtoos Ferry Hotel is naby Jeffreysbaai geleë en bied gehalteverblyf met 'n uitsig oor die Gamtoosrivier. Die hotel het 'n stoep wat reg rondom strek en is sowat 15 km vanaf Jeffreysbaai en 55 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth).

Die verblyf bied 4 dubbelkamers, 'n gesinskamer, en daar is ook 'n karavaanpark met elektrisiteit en 'n ablusieblok.

Die Ferry Hotel bied 'n heerlike Sondagmiddagete-spyskaart vir die hele gesin. Gaste moet daarvoor bespreek. Daar is 'n skeepspoor na die Gamtoosrivier, wat ook 'n puik bestemming vir kabeljou-visvang is.

Daar is 'n moderne venue vir troues, seremonies, onthale, sakefunksies en verjaardagpartytjies wat 120 mense kan akkommodeer.

Daar is 'n kroegarea met TV's. Die kroeg bied 'n spyskaart met verskeie drankies.

Braaigeriewe is beskikbaar vir gaste wat 'n piekniek op die Gamtoosrivier se oewer wil hou.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Mellisa K
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Die beste ooit en die kos is fantasties.
Sep 2024
Zelna M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gekamp. Ja, baie lekker. Lekker kos en diens in die restaurant.
Apr 2024
Lionel R
Gesin met tieners
5.0
Wonderlike ervaring. Baie vriendelike personeel.
Apr 2024
Michael K
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful location. Beautiful location. A gem.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2023
Anton D
Saam met lewensmaat
5.0
Juweel by die rivier. Kamer was netjies skoon en modern. Buite op jou privaat stoepie is daar twee stoele en 'n tafel. Ons het daar gesit en die omgew...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Tiffany Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 22

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Lourie-weg 1, R102, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Gamtoos Ferry Hotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Kouga-Omgewing Oos-Kaap
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 246 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lourie-weg 1, R102, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6973ff865ef17722f410a209fe48c943048d305a4163b0d10918cec4c5a28ac6db06748e73443d9455879c9c7a6dfa45aad8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 1 Lourie Road R102 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.916093 25.027176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang