Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 6 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zanne P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanne P

Stylvol, tuis, huislik, bevat alles wat mens nodig mag hê.

Wow wow wow! Baie dankie aan die gasvryheid en die geleentheid om in die pragtige Garden Cottage te bly. Die perfekte, stylvolle plek waarin ons kon gereed maak vir my troudag, wat met die instap tuis gevoel het.

Lorraine D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Net perfek, asemrowend mooi, netjies, onvergeetlik en beste landlord ooit!

Hierdie plek is meer as stunning. My hond was oor 4 dae so gestress met ryery en ander plekke en toe sy instap was sy dadelik tuis. Aandag aan detail is ongelooflik en al die ekstra goedjies wat sy doen vir ons en die hond is so spesiaal. Dit is 5 ster! Ek wou nie na my volgende bestemming nie en sal beslis terugkom en net hier bly. Top klas! Perfek, loop strand toe.

Marie-louise K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise K

Huis weg van jou huis!

Ons was stomgeslaan! Dit is 'n juweel van 'n plekkie! Só baie moeite het in gegaan in al die klein detail! Beddens slaap heerlik! Baie vriendelik en hartlik verwelkom! Tot ons 4 voet kind was in ag geneem en bederf! Jy het so te sê niks anders nodig om van die huis af te bring nie. Ons wou nie eers vertrek nie! Ons sal definitief weer terug kom maar vir 'n langer tydperk. Baie dankie vir alles!

Moniqec D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moniqec D

Fantastiese naweek.

Hi, baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit is 'n baie pragtige huis en alles was so perfek en netjies. Die treats was definitief 'n lekker bederf, ons as gesin het die wegbreek so baie geniet.

Mathilde S - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathilde S

Ons het heerlik gekuier.

Baie dankie aan Louise en familie. Hul het ons hartlik ontvang. Die huis is perfek toegerus en nie eers loadshedding het gepla nie. Ek sal The Garden Cottage enige tyd aanbeveel! Selfs in die winter. Seënwense.

Jean S - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean S

A lovely stay!

So welcoming and with such attention to detail! We really had a lovely stay, thank you!

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc665d7d9c60d8df743c104464bed7db43b65658da04ccde8e6b56578292d0cff7614d919ef206e5c31d0a1aec951ba55a704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 39 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.72170107088 18.44754035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang