Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Zanne P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Stylvol, tuis, huislik, bevat alles wat mens nodig mag hê. Wow wow wow! Baie dankie aan die gasvryheid en die geleentheid om in die pragtige Garden Cottage te bly. Die perfekte, stylvolle plek waarin ons kon gereed maak vir my troudag, wat met die instap tuis gevoel het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Net perfek, asemrowend mooi, netjies, onvergeetlik en beste landlord ooit! Hierdie plek is meer as stunning. My hond was oor 4 dae so gestress met ryery en ander plekke en toe sy instap was sy dadelik tuis. Aandag aan detail is ongelooflik en al die ekstra goedjies wat sy doen vir ons en die hond is so spesiaal. Dit is 5 ster! Ek wou nie na my volgende bestemming nie en sal beslis terugkom en net hier bly. Top klas! Perfek, loop strand toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie-louise K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Huis weg van jou huis! Ons was stomgeslaan! Dit is 'n juweel van 'n plekkie! Só baie moeite het in gegaan in al die klein detail! Beddens slaap heerlik! Baie vriendelik en hartlik verwelkom! Tot ons 4 voet kind was in ag geneem en bederf! Jy het so te sê niks anders nodig om van die huis af te bring nie. Ons wou nie eers vertrek nie! Ons sal definitief weer terug kom maar vir 'n langer tydperk. Baie dankie vir alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moniqec D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Fantastiese naweek. Hi, baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit is 'n baie pragtige huis en alles was so perfek en netjies. Die treats was definitief 'n lekker bederf, ons as gesin het die wegbreek so baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mathilde S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Ons het heerlik gekuier. Baie dankie aan Louise en familie. Hul het ons hartlik ontvang. Die huis is perfek toegerus en nie eers loadshedding het gepla nie. Ek sal The Garden Cottage enige tyd aanbeveel! Selfs in die winter. Seënwense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jean S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

A lovely stay! So welcoming and with such attention to detail! We really had a lovely stay, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc665d7d9c60d8df743c104464bed7db43b65658da04ccde8e6b56578292d0cff7614d919ef206e5c31d0a1aec951ba55a704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 39 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.72170107088 18.44754035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang