Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n pragtige, sonnige huis met 3 slaapkamers in die skilderagtige kusdorpie Melkbosstrand.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, lugbraaier, perkolator, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gaste moet asb. hulle eie aammeldbesonderhede gebruik om DStv en Netflix te kyk. Gratis WiFi word voorsien en is selfs tydens kragonderbrekings beskikbaar. Daar is ook 'n groot tuin wat ideaal is vir troeteldiere van alle groottes. Daar is ook 'n binnebraai.

Hierdie kothuis is naby die strand geleë, bied gerieflike toegang tot MyCiti-busdienste en is ideaal vir 'n gesin van 6.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Zanne P
Saam met vriende
5.0
Stylvol, tuis, huislik, bevat alles wat mens nodig mag hê. Wow wow wow! Baie dankie aan die gasvryheid en die geleentheid om in die pragtige Garden Co...
Sien meer
Mei 2024
Lorraine D
Saam met lewensmaat
5.0
Net perfek, asemrowend mooi, netjies, onvergeetlik en beste landlord ooit! Hierdie plek is meer as stunning. My hond was oor 4 dae so gestress met rye...
Sien meer
Mrt 2024
Marie-louise K
Saam met vriende
5.0
Huis weg van jou huis! Ons was stomgeslaan! Dit is 'n juweel van 'n plekkie! Só baie moeite het in gegaan in al die klein detail! Beddens slaap heerli...
Sien meer
Des 2023
Moniqec D
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastiese naweek. Hi, baie dankie vir jul vriendelikheid. Dit is 'n baie pragtige huis en alles was so perfek en netjies. Die treats was definitief ...
Sien meer
Des 2023
Mathilde S
Saam met vriende
5.0
Ons het heerlik gekuier. Baie dankie aan Louise en familie. Hul het ons hartlik ontvang. Die huis is perfek toegerus en nie eers loadshedding het gepl...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc665d7d9c60d8df743c104464bed7db43b65658da04ccde8e6b56578292d0cff7614d919ef206e5c31d0a1aec951ba55a704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 39 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.72170107088 18.44754035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang