Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n pragtige, sonnige huis met 3 slaapkamers in die skilderagtige kusdorpie Melkbosstrand.

Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die gaste deel 'n badkamer met 'n bad, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, wasmasjien-tuimeldroër, lugbraaier, perkolator, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV. Gaste moet asb. hulle eie aammeldbesonderhede gebruik om DStv en Netflix te kyk. Gratis WiFi word voorsien en is selfs tydens kragonderbrekings beskikbaar. Daar is ook 'n groot tuin wat ideaal is vir troeteldiere van alle groottes. Daar is ook 'n binnebraai.

Hierdie kothuis is naby die strand geleë, bied gerieflike toegang tot MyCiti-busdienste en is ideaal vir 'n gesin van 6.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bato-weg 39, Melkbosstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc665d7d9c60d8df743c104464bed7db43b65658da04ccde8e6b56578292d0cff7614d919ef206e5c31d0a1aec951ba55a704?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 39 Bato Way Melkbosstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.72170107088 18.44754035582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang