The Garden Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Annemarie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 89
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Lize E - Sep 2024
Algehele gradering
Stylvol, pragtig en rustige plek.
Rassie & Leonora E - Jun 2024
Algehele gradering
Die beste plekkie wat ons nog by gebly het in die Durbanville-omgewing.
Frederik D - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties, luuks en privaat.
The Garden Cottage se terugvoer
Dankie Frederik! Altyd welkom, kom weer! Vriendelike groete
Annemarie
Anzel S - Mei 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon en absoluut stunning.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Anzel! Baie dankie vir jou terugvoer - julle is altyd welkom! Groete vir julle daar ver in Upington! Liefdegroete, Annemarie
Kelvin C - Apr 2024
Algehele gradering
Sal definitief 100% aanbeveel.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Kelvin vir jou pragtige terugvoering! Kom gerus weer!
Tina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Huis-weg-van-huis.
Koos V - Mrt 2024
Algehele gradering
Een woord. Hemel op aarde.
Pierre R - Feb 2024
Algehele gradering
I most certainly recommend this accommodation to everyone.
The Garden Cottage se terugvoer
Thank you for your lovely review. Much appreciated. Kind regards
Toffie W - Aug 2024
Algehele gradering
Baie dankie. Lekker.
Rachelle K - Okt 2023
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik, stylvol.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Rachelle vir hierdie uitstekende terugvoering. Kom gerus weer, julle is altyd welkom!
Groete Annemarie
Chris V - Jul 2023
Algehele gradering
Luukse oornag.
Deona S - Jun 2023
Algehele gradering
Die twee nagte daar het soos 'n blitsvakansie in Frankryk gevoel.
Susan L - Jun 2023
Algehele gradering
Heerlik, stil en veilig.
The Garden Cottage se terugvoer
Goeie môre Susan
Baie dankie vir jul terugvoering. Ja, hierdie winter in die Kaap is uitsonderlik nat en koud! Jammer om te hoor dat julle in die badkamer koud gekry het. Ons het ongelukkig nie geweet daarvan nie - maar het hierdie probleem sommer dadelik reggestel deur verhitting daar te plaas.
Vriendelike groete
Herman N - Mei 2023
Algehele gradering
Heerlik met alles wat jy nodig het.
Hanlie K - Apr 2023
Algehele gradering
Tuiste weg van die huis.
Lees meerEtienne E - Mrt 2023
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Ons kon netsowel in ons eie huis gewees het.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Etienne, baie, baie dankie vir julle mooi woorde. Dit was 'n voorreg om julle te kon huisves. Mooi bly tot ons julle weer sien. Liefde groete. Annemarie
Caroline W - Mrt 2023
Algehele gradering
Perfect in every way.
The Garden Cottage se terugvoer
Hi Caroline, thank you for your lovely review. We loved having you. Please come again. Kindest regards. Annemarie
Elizabeth R - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustig en stylvol.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Eliza-beth, baie dankie vir julle lieflike terugvoering. Kom kuier gerus gou weer. Liefde groete. Annemarie
Juliana W - Mrt 2023
Algehele gradering
Heerlik rustig.
The Garden Cottage se terugvoer
Hi Juliana, Baie dankie vir die mooi woorde. Ja, daar is 'n moderne uittrek vullisblik in die skoonmaak-gerei kassie onder die toonbank. Jammer jy het dit nie raakgesien nie.
Marietjie B - Feb 2023
Algehele gradering
Ruim, veilig, rustig en gerieflik naby hospitale.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Marietjie, baie dankie vir julle uitstekende resensie. Ons sal julle graag weer huisves. Liefdegroete. Annemarie
Christa B - Jan 2023
Algehele gradering
Perfek.
Marianna S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig.
Ida B - Des 2023
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en sal beslis weer daar oornag. Baie dankie, Annemarie.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Ida! Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Mooiste wense vir hierdie jaar. Groete, Annemarie
Letitia B - Nov 2022
Algehele gradering
Annemarie se vriendelikheid laat jou sommer welkom voel. Die cottage is lekker toegerus.
Donnalea H - Nov 2022
Algehele gradering
Spent a very peaceful weekend at The Garden Cottage and lacked for nothing.
Janet N - Sep 2022
Algehele gradering
Hemel op aarde.
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Môre Janet en Kappies Baie baie dankie vir hierdie lieflike review. Dit was so heerlik om julle te kon ontmoet. Dis vir seker nou julle plekkie in die Kaap!
Vicky L - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties beskryf dit nie goed genoeg nie.
The Garden Cottage se terugvoer
Goeie môre Vicky
Baie dankie vir julle ongelooflike terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Kom gerus weer kuier.
Vriendelike groete
André en Annemarie
Dirk L - Jul 2022
Algehele gradering
Puik. Skoon, netjies, goed ingerig, als wat jy nodig het.
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Hallo Dirk
Baie dankie vir jou lieflike terugvoering. Dit was lekker om jou hier te kon huisves. Sien jou gou weer.
Vriendelike groete
Andrê en Annemarie
Bennie N - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfect fit for us.
Jurgen H - Apr 2022
Algehele gradering
Sien sterre.
Braam P - Mrt 2022
Algehele gradering
Mooi, baie gerieflik en skoon.
Johan B - Feb 2022
Algehele gradering
Pragtige plek.
Frans M - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige atmosfeer in skoon en netjiese kamer.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir hierdie uitstekende terugvoering. Kom gerus weer. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet en ook huisves. Vriendelike groete, Annemarie.
Marianna S - Okt 2022
Algehele gradering
Vol liefde, kalmte en vrede, vriendelikheid! Voel soos huis as jy ver gery het!
Charniel V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker gebly, alles wat nodig is en naby aan alles.
Johan M - Feb 2022
Algehele gradering
Ons het so tuis gevoel en die kothuis het alles wat nodig is om die ervaring baie aangenaam te maak.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir 'n besonder mooi review, Johan. Dit was heerlik om julle te kon ontvang, en ons sien uit na julle volgende besoek.
Ons het lanklaas sulke netjiese gaste hier gehad. Groete, Andre.
Elza C - Nov 2021
Algehele gradering
'n Stukkie rustige Franse hemel - ons lekkerste verblyf van die webtuiste af!
Alicia S - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspannend en baie mooi!
Izelle D - Aug 2021
Algehele gradering
Smaakvol, gerief onder een dak.
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Wat 'n voorreg vir ons om julle hier te kon huisves! Baie dankie vir julle amazing review. Sien julle graag weer! Ons groot pekanneut bome loop nou lowergroen uit en Lente is oral in die lug in ons tuin.
Jarita K - Aug 2021
Algehele gradering
Perfekte wegbreek-huisie.
Erika K - Jul 2021
Algehele gradering
Heel beste.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die pragtige terugvoering, Erika. Ons sien uit daarna om julle weer te ontvang!
Salome W - Aug 2020
Algehele gradering
Superb!
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie, Salome. Julle is wonderlike gaste en ons sal graag in kontak bly.
Melanie R - Mrt 2020
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle lieflike terugvoering! Sien uit na julle volgende besoek! Dit was heerlik om julle as gaste te kon ontvang!
Vriendelike groete,
Annemarie en Andre
Dirk L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Als wat mens nodig het. Voel of mens by die huis is.
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Hallo Dirk en julle pragtige familie
Baie dankie vir julle ongelooflike terugvoering. Dit was heerlik om julle te kon huisves.
Kom gerus weer. Julle huisie in die Kaap sal altyd hier wag.
Vriendelike groete
Annemarie en Andre
Carla B - Feb 2020
Algehele gradering
Beautiful, excellent comfort.
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle pragtige resensie. Ons stel dit werklik op prys. Julle was sulke wonderlike gaste en ons kan maar net wens dat ons altyd so geseënd sal wees om mense soos julle hier te kan ontvang.
Julle sal altyd welkom wees hier, en seën vir julle vorentoe.
Madine S - Jan 2020
Algehele gradering
'n Stukkie hemel op aarde!
Maresa M - Mrt 2020
Algehele gradering
Die beste vakansiewoonstel ooit!
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Beste Maresa
Dankie vir jou ongelooflike terugvoering. Dit is altyd so lekker om van ons gaste wat hier was te hoor. Dankie veral ook dat julle sulke oulike gaste was wat ons kothuisie geniet het en ook so mooi opgepas het.
Mag dit goed gaan met julle gedurende hierdie moeilike tydperk in ons land. Ons glo ons sien julle sommer gou weer.
Vriendelike groete
Annemarie en Andre
Martie Z - Nov 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Sandra A - Okt 2019
Algehele gradering
Waarde vir geld.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir hierdie pragtige review. Julle was sulke aangename en melewende gaste dat ons julle graag weer hier sal wil sien.
Elaine P - Jun 2019
Algehele gradering
Die beste gastehuis ooit!
Erika K - Jun 2019
Algehele gradering
Sjoe! Mooiste mooi.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Erika,
Baie dankie vir julle lieflike terugvoering! Was heerlik om julle te kon huisves.
Vriendelike groete,
Annemarie
Morgan N - Mei 2019
Algehele gradering
The stay was great.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die verblyf was wonderlik.
Was mal oor die warm waterbottel in die bed. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Otto H - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Vj S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie rustig.
Zenda B - Apr 2019
Algehele gradering
Lieflike skaduryke, rustige, pragtige kothuis waar ons en ons kinders en sister met dogter kon herstel tydens die week waarin ons ons moeder moes begrawe.
The Garden Cottage se terugvoer
Beste Pieter en Zenda,
Baie dankie vir jul ongelooflike mooi terugvoer, ons waardeer dit baie. Julle was wonderlike gaste om te kon akkommodeer en vir ons is dit 'n groot voorreg.
Mense met sulke integriteit, vriendelikheid, spontaniteit en opregtheid is net 'n plesier hier in die kothuisie. Dit was een van die redes waarom ons hierdie plekkie begin het - om dit vir mense wat rus nodig het, met die natuur te seën.
Kom gerus weer wanneer julle SA toe kom, dan drink ons saam 'n koppie koffie in die tuin tussen die voëltjies en eekhorinkies!
Mag julle lewe vorentoe baie geseënd wees en gevul wees met net die heel mooiste.
Liefdegroete,
Annemarie en Andre
Rene V - Mrt 2019
Algehele gradering
Beste netjiese plek met rustige tuin.
Ester V - Des 2018
Algehele gradering
Prentjiemooi gerief.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Ester,
Baie dankie vir julle uitstekende terugvoering! Julle is baie welkom hier en ons sien uit na 'n volgende kuiertjie in die Kaap.
Vriendelike Groete,
Annemarie Roux
The Garden Cottage
Annette F - Nov 2018
Algehele gradering
Wonderlik!
The Garden Cottage se terugvoer
Goeiedag Annette,
Baie dankie vir jul pragtige woorde! Ons het dit werklik geniet om julle te kon huisves. Dit is nou julle huisie hier in die Kaap! Sien julle gou weer. Ek gaan vanmiddag by my ma inloer, sal sommer dan ook gaan kyk hoe dit met jou mamma gaan. Mooi bly tot 'n volgende keer.
Mooiste wense
Annemarie en Andre
The Garden Cottage
Eliza-beth R - Nov 2018
Algehele gradering
Luukse verblyf.
The Garden Cottage se terugvoer
Goeiedag Elizabeth,
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoering. Jy was 'n wonderlike gas en ons het dit so geniet met jou hier. Kom gerus gou weer, tot dan, veilig wees!
Vriendelike groete
Annemarie en Andre
The Garden Cottage
Sunette J - Okt 2018
Algehele gradering
Lieflike akkommodasie, so stylvol en gerieflik!
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Sunette. Julle is altyd welkom. Julle was fantastiese gaste. Kom gou weer. Liefdegroete. Annemarie en Andre
Annelize L - Sep 2018
Algehele gradering
Asemrowend mooi skoon en netjies en die gasvryheid was fantasties. Sal vir seker elke keer daar tuisgaan.
The Garden Cottage se terugvoer
Dankie Annelize vir jul lieflike terugvoering. Julle is baie welkom hier en was fantastiese en omgee gaste. Mooi bly tot n volgende keer. Liefegroete Annemarie en Andre
Heléne M - Aug 2018
Algehele gradering
Dit is gesellige, gerieflike en huislike verblyf.
Elmien W - Aug 2018
Algehele gradering
Rusplek vir die siel.
C J F B - Jul 2018
Algehele gradering
Beste ooit.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle lieflike terugvoering. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hé. Mooi bly tot 'n volgende keer.
Ons sit nou ook sommer 'n nuwe skottelgoedwasser in.
Liefde
André en Annemarie
The Garden Cottage
Michelle S - Jul 2018
Algehele gradering
Absolutely wonderful. A home away from home.
The Garden Cottage se terugvoer
Good day Michelle,
Thank you for the lovely review, we thoroughly enjoyed having you. Come again, you are always welcome!
Kindest of regards
Annemarie The Garden Cottage
Mina N - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige woorde. Hoop ons sien gou weer.
Annemarie
Marianne S - Mei 2018
Algehele gradering
Ons sal The Garden Cottage vir enig iemand aanbeveel.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Marianne,
Dankie duisend vir julle pragtige en positiewe terugvoering van jul verblyf by ons. Dit was so lekker om julle te kon huisves. Mooi bly tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete,
Annemarie en André
The Garden Cottage
Ryno E - Mei 2018
Algehele gradering
Beste selfsorgverblyf in die Kaap.
The Garden Cottage se terugvoer
Goeie dag Ryno
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoering rakende jou verblyf by ons, by The Garden Cottage. Ons sien uit na jou volgende besoek. Dit was heerlik om jou te kon huisves.
Liefde-groete
Annemarie en André
Noeline B - Apr 2018
Algehele gradering
Uitstekend. Wens ons kon langer bly om die plek ten volle te geniet!
The Garden Cottage se terugvoer
Goeiedag Noeline
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering! Kom gerus weer, ons het julle verblyf hier by ons baie geniet. Dit was heerlik om julle as gaste te kon hê.
Vriendelike groete
Andre en Annemarie
Hein V - Feb 2018
Algehele gradering
Stunning cottage with very friendly owners.
Philip S - Jan 2018
Algehele gradering
Garden Cottage is goed ingerig, uiters stylvol en baie skoon.
The Garden Cottage se terugvoer
Goeie môre Philip
Baie dankie vir jou lieflike kommentaar. Ons waardeer dit baie. Wat 'n voorreg om julle te kon ontmoet! Julle is altyd welkom hier. Liefdegroete Annemarie en André
Marinus V - Jan 2018
Algehele gradering
A very nice and complete cottage. Very comfortable. Recommended.
Letitia V - Nov 2017
Algehele gradering
Wat meer kan ons së - kon nie vir beter verblyf gevra het nie!
The Garden Cottage se terugvoer
Ons is so bly dat julle dit hier geniet het. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Baie groete,
Annemarie
Guillaume F - Des 2017
Algehele gradering
Very nice.
The Garden Cottage se terugvoer
I am glad you could enjoy the stay! Kind regards, Annemarie.
Eben M - Nov 2017
Algehele gradering
Hierdie was van die heel beste waarin ek nog ooit gebly het - ongelooflik lekker.
The Garden Cottage se terugvoer
Beste Eben
Baie dankie vir jou uitstekende terugvoering. Dit was heerlik om jou te kon ontmoet. Bring volgende keer jou familie ook saam.
Vriendelike groete
Annemarie
The Garden Cottage
Carel P - Sep 2017
Algehele gradering
Kos vir die siel
The Garden Cottage se terugvoer
Beste Carel en Suzette,
Wat 'n voorreg was dit nie om julle te kon ontmoet nie! Dankie vir die pragtige terugvoering wat julle geskryf het. Sien julle binnekort weer!
Vriendelike groete,
Annemarie
Leon H - Sep 2017
Algehele gradering
Fantastiese plek met alles wat jy nodig het om lekker te oornag.
The Garden Cottage se terugvoer
Dit was 'n plesier om julle hier te kon ontvang, Leon. Ons is baie bly julle kon dit geniet.
Lianie D - Sep 2017
Algehele gradering
Rustige verblyf in pragtige omgewing.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir hierdie resensie, Lianie. Ons is baie bly dat julle kon rus en die kuiertjie geniet.
Groete,
Annemarie
Cerina V - Sep 2017
Algehele gradering
Ongelooflik, mooi, rustig, veilig!
The Garden Cottage se terugvoer
Beste Cerina,
Baie dankie vir julle goeie resensie - dit was heerlik om julle sewe jong dames te kon huisves. Julle spontaniteit en geesdrif vir die lewe is aansteeklik en ons wens julle net die mooiste vorentoe, veral met die troue binnekort!
Lekker bly en liefdegroete,
Annemarie - The Garden Cottage
Andrea V - Jun 2017
Algehele gradering
Ons sal terug wees!
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou pragtige resensie, Andrea. Ons hoop om jou gou weer te sien.
Pierre Jeanne A - Feb 2017
Algehele gradering
Die gasvryheid en netheid is van hoogstaande gehalte.
The Garden Cottage se terugvoer
Hello PJ
Baie dankie vir jou terugvoering oor jul verblyf hier by ons. Dit is heerlik om sulke ongelooflike dinge te hoor! Ons sien daarna uit om julle weer te sien!
Groete daar vir julle in die Weskus en kom weer - altyd welkom!
Andre en Annemarie en Sam
Mariasophia L - Des 2016
Algehele gradering
Dit was heerlike, luukse verblyf met alles en nog wat vir 'n heerlike vakansie!
The Garden Cottage se terugvoer
Hello Mari
Dit is heerlik om julle terugvoer te ontvang! Julle was wonderlike gaste, 'n voorreg om julle te kon ontmoet en ons sien daarna uit om julle gou weer te sien!
Mooiste 2017 vir julle almal!
Liefdegroete
Annemarie
Joey J - Okt 2016
Algehele gradering
Perfekte bestemming.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie, Joseph, vir hierdie terugvoering. Dit was heerlik om jou te kon ontmoet. Lekker bly daar in Mosselbaai, en ons sien uit na 'n herontmoeting.
Gail H - Sep 2016
Algehele gradering
An experience never to be forgotten - absolutely lovely!
The Garden Cottage se terugvoer
Dear Gail and Audrey,
We absolutely loved having you at The Garden Cottage! The new friendships formed are very precious to us! Thanks for the lovely review. We shall meet again - even if it is only over a steaming cup of coffee!
Kindest and warm regards,
Annemarie and André
Nicola D - Aug 2016
Algehele gradering
Die verblyf is van uitstaande gehalte wat betref kwaliteit van binneversiering, meubels, linne met uiters behulpsame gasvrou en gasheer.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Nicola vir julle pragtige terugvoering rakende julle verblyf by ons. Dit was heerlik om julle te kon ontmoet. Bly om te verneem dat die troue so goed verloop het!
Vriendelike groete
André en Annemarie
Sandra O - Aug 2016
Algehele gradering
Ons siele kom tot rus in 'n bedrywige Durbanville!
Lees meerThe Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Sandra vir hierdie wonderlike terugvoering van julle verblyf by ons. Dit was heerlik om julle te kon ontvang en so te leer ken. Ons is so bly julle het dit hier geniet, en sien sommer uit na 'n volgende besoek, of julle hiernatoe kom, of ons na McGregor toe gaan. Groete van ons albei uit 'n sonnige na-winter Kaap.
Ammi S - Jun 2016
Algehele gradering
Die perfekte blyplek wat alles en meer gebied het wat ons nodig gehad het vir 'n heerlike ervaring.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie, baie dankie Ammi vir jou positiewe terugvoering van julle verblyf by ons. Dit was heerlik om julle te kon leer ken en sien daarna uit dat julle almal weer kom kuier! Wonderlike vriendskappe word so gesluit!
Baie liefde daar ver in Bloemfontein! Groete uit die koue Kaap!
Annemarie van The Garden Cottage
Gillian V - Mei 2016
Algehele gradering
Home away from home!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
So tuis soos by jou eie huis!
Dit is baie meer as waarvan ons ooit kon gedroom het! Die gasvrou was fantasties, ons sal elke keer hier probeer bespreek as ons in Durbanville is. 'n Absolute juweel!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
The Garden Cottage se terugvoer
Thank you Gillian. We loved having you at The Garden Cottage! We are looking forward to your next visit and hope to visit you in Namibia soon. We have our cameras ready to find that "perfect shot" in your beautiful country!
Kindest regards,
Annemarie and Andre
Renier L - Jul 2016
Algehele gradering
Goed geleë, rustig en privaat.
The Garden Cottage se terugvoer
Baie dankie Renier vir julle positiewe terugvoering. Dit was baie aangenaam om julle te kon huisves, en sien uit na julle volgende besoek. Baie dankie vir 'n nuwe vriendskap wat ons kon sluit!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang