Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 98 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Lorraine D
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Hoofsaaklik werksbesoek en begrafnisbywoning. Die Garden Cottage is 'n vreedsame stil plek te midde van die besige groter Durbanville. Ek het nog nooit so 'n fyn toegeruste cottage besoek nie! Die kombuis het alles wat jy benodig en is baie verwelkomend toegerus, koekies, beskuit, koffie en tee soorte en vars melk ingesluit! Die interieur is pragtig met die heel beste linne, gemaklike kussings en wonderlike badlinne verder toegerus. Besonder skoon en netjies met 'n ruim tuin, 'n lushof waar eekhorings en voëltjies oral rinkink. Ek sal dit oor en oor aanbeveel en altyd weer gaan. Annemarie is die liefste gasvrou en baie tegemoetkomend. Ek het veilig en gelukkig daar gevoel in die ruim area geskik vir 2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A little slice of paradise in the suburbs of Durbanville. Where do we even begin to sing praises where they are due? Anne Marie has truly captured the essence of hospitality and attention to detail. The Garden Cottage is set beautifully in the garden surrounds with a variety of plants I have never seen before, birds and even squirrels. The cottage itself is adorned with beautiful paintings by local talent, tasteful and elegant decor and finishes. The tranquility, peace and quiet was just what we needed to reset and recharge. Nothing was too much trouble from our hostess and our next stay has already been booked in advance. 11/10.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Hi Samantha Thank you so much for your amazing review! I really appreciate your lovely comments! You are just the most perfect guest any guest house owner could dream to have! See you soon!

Naomi R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfek. Lekker sentraal huislik. Altyd spesiaal om by Garden Cottage oor te bly. Netjies en keurig en huislik. Weereens dit so geniet en die Annemarie is net 'n liefde xx.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eliza M
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Gorgeous little luxury cottage; I hope to be back someday. I felt very comfortable, private and peaceful. Stunning place inside and outside. All my conveniences and comforts were well met, with thoughtful little extras that made me feel at home and a little spoilt at the same time. Beautiful garden outside to relax in. The details that host Annemarie has put into the cottage and garden are amazing. Annemarie was a lovely host and was very responsive for check-in/check-out etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie mooi en gerieflike blyplek, rustigheid vanself. Die cottage is 'n juweel, perfek net wat ons wou gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carolyn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Peaceful, perfect and what a pleasure. The Garden Cottage is beautiful, well equipped and has attention to detail. The garden is stunning and we felt so close to nature with all the birds and squirrels. We will definitely come back to see you. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Briljant! Hierdie is 'n juweel van 'n plek! Vriendelike en behulpsame gasvrou. Die mooiste tuin en kalm atmosfeer. Veilig. Alles wat 'n mens kan nodig kry is aan gedink en beskikbaar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sean F
1 nag
5.0
Okt 2024

Ek kan net sê awesome. The Garden Cottage is fantasties, die eienaar is baie behulpsaam. Die foto van the Garden Cottage is presies hoe dit is. Ek het baie lekker oorgeslaap, die badkamer is vrek baie mooi, die groot bed is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Beste Sean Groot dankie vir so 'n besondere goeie review! Kom gerus weer! Die tuin is nou ongelooflik mooi en die groot ou Pekanneutbome is besig om hul ligtegroen blaartjies uit te stoot en skadu oor die tuin te gooi! Groete Annemarie

Lize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stylvol, pragtig en rustige plek. Annemarie was vriendelik en behulpsaam en ons welkom laat voel met aankoms. Die plek is pragtig, stylvol en rustig. Baie dankie, ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie & Leonora E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die beste plekkie wat ons nog by gebly het in die Durbanville-omgewing. Wat 'n plesier en voorreg om hier te kon oorbly vir 2 nagte. Hartlike en vriendelike ontvangs. Alles is super skoon, netjies en gerieflik gewees! Hierdie dame weet hoe om alles so lekker moontlik te maak vir haar gaste! Ons sal definitief weer daar gaan bly en ons sal vir al ons vriende vertel van hierdie pragtige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 98

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 98 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang