Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 90 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Sean F
1 nag
5.0
Okt 2024

Ek kan net sê awesome. The Garden Cottage is fantasties, die eienaar is baie behulpsaam. Die foto van the Garden Cottage is presies hoe dit is. Ek het baie lekker oorgeslaap, die badkamer is vrek baie mooi, die groot bed is heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Beste Sean Groot dankie vir so 'n besondere goeie review! Kom gerus weer! Die tuin is nou ongelooflik mooi en die groot ou Pekanneutbome is besig om hul ligtegroen blaartjies uit te stoot en skadu oor die tuin te gooi! Groete Annemarie

Lize E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Stylvol, pragtig en rustige plek. Annemarie was vriendelik en behulpsaam en ons welkom laat voel met aankoms. Die plek is pragtig, stylvol en rustig. Baie dankie, ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rassie & Leonora E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die beste plekkie wat ons nog by gebly het in die Durbanville-omgewing. Wat 'n plesier en voorreg om hier te kon oorbly vir 2 nagte. Hartlike en vriendelike ontvangs. Alles is super skoon, netjies en gerieflik gewees! Hierdie dame weet hoe om alles so lekker moontlik te maak vir haar gaste! Ons sal definitief weer daar gaan bly en ons sal vir al ons vriende vertel van hierdie pragtige plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties, luuks en privaat. Ons het heerlik in weelde gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Dankie Frederik! Altyd welkom, kom weer! Vriendelike groete Annemarie

Anzel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Netjies, skoon en absoluut stunning. Definitely gaan ons weer besoek, dis so netjies skoon en mooi. Ek en my man het dit baie geniet, ons is met ope-arms verwelkom, en ons het dadelik tuis gevoel. Die vriendelikheid self, en het ons vriendelik ontvang, al het ons baie laat gearriveer, want ons het vanaf Upington gery. Ons beveel hierdie plekkie hoogs aan, en indien ek en my man weer alleen Durbanville toe kom gaan ons hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Hello Anzel! Baie dankie vir jou terugvoer - julle is altyd welkom! Groete vir julle daar ver in Upington! Liefdegroete, Annemarie

Kelvin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Sal definitief 100% aanbeveel. Baie lekker. Baie dankie, alles, alles was perfek, dankie vir jou gasvryheid. Seen vir jou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Baie dankie Kelvin vir jou pragtige terugvoering! Kom gerus weer!

Tina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Huis-weg-van-huis. Baie lekker gebly. Alles is goed ingerig, netjies en skoon. Eienaar, is 'n ware hartsmens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Een woord. Hemel op aarde. Wat 'n klein paradys. Ons het heerlik gebly. Dankie, jou plek is pragtig en ek sal beslis weer kom. Alles is daar wat jy nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

I most certainly recommend this accommodation to everyone. What a lovely stay, thank you. What is there not to like about The Garden Cottage? Absolutely nothing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annemarie
The Garden Cottage
Thank you for your lovely review. Much appreciated. Kind regards

Toffie W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Baie dankie. Lekker. Baie lekker. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 90

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 90 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang