Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

The Garden Cottage bied luukse en gerieflike selfsorgverblyf in 'n en suite-eenheid in Durbanville. Die instansie word na vertrek van gaste gesaniteer.

Hierdie kothuis werk met sonkrag en 'n battery-rugsteunstelsel vir tydens beurtkrag.

Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en lei na'n tuin. Die en suite-badkamer het 'n bad, dubbelwasbak-eenheid, stort, bidet en 'n toilet. 'n Haardroër is beskikbaar en skoon handdoeke word daagliks voorsien. Die stort het 'n handreling. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, oond, eenplaatstoof, skottelgoedwasser, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n broodrooster en kookgerei toegerus. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met premium DStv-kanale, gratis Netflix en toegang tot vinnige WiFi in. 'n Ruim stoep met stoepmeubels en 'n braai is ook beskikbaar.

Veilige parkeerplek is langs die suite agter elektriese hekke beskikbaar.

Die suite is in 'n stil en rustige omgewing wat naby geriewe is. Dis net 'n halfuur vanaf Kaapstad. Die suite is smaakvol versier met kreatiewe Franse dekor en gaste het toegang tot 'n netjiese tuin met meubels, struike en kleurvolle blomme.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet met bidet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Patio

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 89 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Lize E
Saam met lewensmaat
5.0
Stylvol, pragtig en rustige plek. Annemarie was vriendelik en behulpsaam en ons welkom laat voel met aankoms. Die plek is pragtig, stylvol en rustig. ...
Sien meer
Sep 2024
Rassie & Leonora E
Saam met lewensmaat
5.0
Die beste plekkie wat ons nog by gebly het in die Durbanville-omgewing. Wat 'n plesier en voorreg om hier te kon oorbly vir 2 nagte. Hartlike en vrien...
Sien meer
Jun 2024
Frederik D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, luuks en privaat. Ons het heerlik in weelde gebly.
Mei 2024
Anzel S
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon en absoluut stunning. Definitely gaan ons weer besoek, dis so netjies skoon en mooi. Ek en my man het dit baie geniet, ons is met ope-a...
Sien meer
Mei 2024
Kelvin C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal definitief 100% aanbeveel. Baie lekker. Baie dankie, alles, alles was perfek, dankie vir jou gasvryheid. Seen vir jou.
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 89

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscusstraat 49, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa6398a38be61e9c4ba744d1f263c1c3a781bbcec218336d86ef832033b9483d0ca5cb8c88f56dbc51bfe5a36074a1dbf26d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 89 5 1 5 49 Hibiscus Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.820155984572 18.66174343586

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang