Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 76

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 76 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gaylyn M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaylyn M

Wonderful stay, warm water, warm beds, discreet hosts.

The host was welcoming and we found everything we needed in the cottage. The beds were warm and the electric blanket was wonderful. Of all the places we have stayed, this had the best quality mattress by far; well done. The shower had instant hot water - fantastic. The cottage is rustic and we enjoyed the indoor fireplace. Sometimes it's the small details that make the difference. Good luck to the hosts.

Christelle K - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle K

Alles was byderhand.

Ons het heerlik gebly.

Rozette W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozette W

Incredibly delicious. The friendly reception was perfect.

Experience heaven on earth. Very romantic and breathtaking. Outstanding self catering.

Ros N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ros N

I would definitely recommend Garden Cottage.

We felt so welcome. Anel was amazing - she ensured we were comfortable for the night's stay. The cottage is big and could easily accommodate a family. It was well maintained and clean, and the fireplace was just what we needed to warm up. The pool table was a bonus, and my hubby and I found out just how rusty we were - lol.

Marisa G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marisa G

Awesome.

Dit was baie lekker en vriendelike mense. Anel het ons baie welkom laat voel.

Steven L - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven L

Perfek vir 'n naweek wegbreek as jy rustigheid soek.

The accommodation was baie gerieflik en baie skoon. Alles wat jy benodig vir 'n wegbreek is beskikbaar in die cottage. Daar was ook nie 'n tekort aan kagel en braaihout nie. Die cottage is ook baie toeganklik vir mense met gestremdhede en mobiliteitsbeperkings.

Hennie J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Aangenaam.

Alles was netjies en skoon en die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het ons verblyf geniet.

Susan M - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan M

Goeie prys vir aparte kamers en 'n rustige area. Vriendelik en gemaklike ontvangs.

Ons, ek en my suster, het na donker arriveer en het sommer dadelik tuis gevoel a.g.v. ons gasvrou se hulpvaardigheid om die blyplekkie te vind en ons in te rig. Dit is in 'n stil area geleë en ons kon die koue nag warm slaap met genoeg komberse en elektriese komberse ook. Die woonstel is groot met 2 aparte kamers en badkamers en is gerieflik ingerig. Die kombuisie is goed toegerus met dit wat nodig is vir 'n ligte aandete en ontbyt.

Bernd L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernd L

Gerieflik, skoon en ongekompliseerd.

Het heerlik gekuier, gasheer het my persoonlik ontmoet. Sal volgende keer langer vertoef.

Theo G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo G

Sal beslis weer daar bly. Swellendam is een van ons gunsteling dorpe in die land.

Die gasvrou is baie vriendelik en laat mens sommer tuis voel. Ek kon nie braai nie, want dit het gereën, maar ek wens ek kon. Lekker toegerus.

Rialene E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialene E

Gesinsvriendelik.

Gerieflike kothuis ideaal vir gesinne.

Hannes P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes P

Ons het baie lekker gebly! Sal beslis weer daar kom bly!

Sien sterre.

Capie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Capie J

Baie lekker.

Dit was baie lekker en 'n rustige omgewing.

Carel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Ons sal beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak.

Uitstekende verblyf met alles wat 'n mens nodig het. Kan dit regtig aanbeveel.

Chanè D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chanè D

Befok lekker.

Dit was jammer dat hulle vol bespreek was, want ons het dit vrek baie daar geniet. Dit het soos ons huis gevoel. Die eienaars het ons so welkom laat voel. Dit was regtig die moeite werd.

Bridget W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W

Perfect.

Excellent accommodation and had everything we needed for our business trip. The house was clean and well-equipped for self-catering. Very comfortable and spacious.

Nico M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico M

Goeie bekostigbare verblyf.

Ons gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam en ons het baie lekker gebly. Volgende keer sal ons definitief langer bly.

Clive N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Clive N

Restful.

Peaceful, quiet and convenient.

Herman K - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Rustig en bevredigend.

Baie aangenaam gewees.

Linda J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda J

Puik!

Ons het heerlik gebly. Alles is skoon en goed toegerus. Die pooltafel het ons lekker besig gehou.

Anina O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina O

Netjies en goed toegeruste eenheid.

Heerlike beddens en baie netjiese eenheid.

Steven F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven F

Located a few blocks from the centre of town, it is a quiet overnight retreat.

Relaxed overnight stay in Swellendam in the quiet accommodation. Whilst we were only two, the accommodation is well suited for two couples or a family of 4-5. The accommodation is well-equipped and even has a small snooker table. Very comfortable and pleasant stay.

Tessa C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tessa C

Was te kort daar om regtig 'n opinie te lig, maar was al voorheen in Swellendag.

Ons het een aand oornag en kan nie kla oor enige iets nie, behalwe dat die een stort verstop was. Het dit vir die eienaar genoem die volgende oggend.

Helene H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Helene H

Rookreuk in plek het dit bederf!

Plekkie het alles in wat benodig word vir nag se oorbly MAAR daar was rookreuk van vorige gaste in plek. Ons het eers 4 uur die middag ingeboek. As die huis se vensters en deure behoorlik oopgelos was vanaf 10h00 wat vorige gaste vertrek het sou daar deurtrek van lug gewees het en rookreuk baie minder. Daar is diefwering voor al die vensters wat dit moontlik gemaak het. Dit is nie gedoen nie. Met ons aankoms was deure en vensters alles toe. Ons rook nie en het dit aaklig gevind.

Landile M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Landile M

Cozy and comfortable.

The cottage was clean and comfortable, and the host was brilliant and very accommodating.

Johan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Perfek!

Geen klagtes hoegenaamd nie.

Esther S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther S

Perfekte wegbreek.

Die gasstoof was 'n aangename verrassing gewees. Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het en het baie veilig gevoel. Die tuin is sprokiemooi en bied 'n rustige en kalmerende atmosfeer. Klipgooi van verskillende kuierplekke.

Karen B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen B

Net een groot rustigheid.

Ek en my man was vir 'n troue in Swellendam. Ons het twee aande oorgeslaap en die plekkie is so lekker privaat. Ons het lekker lui dae voor die kaggel deurgebring terwyl die storm buite gereën het. Daar was meer as genoeg hout sonder enige koste. Die vol DSTV en WiFi was 'n bonus. Alles was baie netjies en daar was alles wat nodig is vir 'n lekker kuier. Ons is vriendelik ontvang.

Andrew F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrew F

Uitsonderlik.

Dit was ons beste verblyf ooit. Die plekkie was so uitstekend ingerig dat dit soos huis gevoel het, met meer as wat ons verwag het. Ons het so tuis gevoel. Wens ons kon langer bly. 'n Besliste oorblyplek vir 'n volgende keer. Aangename gasvrou.

Helanie W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Mooi en veilige omgewing.

The Garden Cottage is sentraal geleë en in 'n veilige, stil en mooi omgewing. Ons is vriendelik ontvang en die kothuis is ruim en gerieflik. Dit is skoon en netjies en goeie waarde vir geld.

Alison Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alison Z

A perfect, fantastically equipped, cosy and homely space with wonderful hosts.

We stayed overnight at The Garden Cottage while on a road trip stopover in Swellendam. The Garden Cottage is comfortable, and spacious, with every amenity one could think of for self-catering.

Helanie W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Veilige en gerieflike verblyf.

Die kothuis is ruim en is besonders goed toegerus. Dis geleë in 'n veilige omgewing waar ons rustig kon kuier.

Debbie M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie M

Baie privaat en rustig. Baie lekker plek om te bly. Pooltafel was 'n wenner.

Mooi ingerig met als wat jy nodig het, en baie gemaklik en tuis gevoel. Braaiplekkie baie lekker en privaat. Die visdam, tuin en hoenders was 'n belewenis. So mooi en ontspannend om na te kyk. Gasvrou was baie vriendelik en aangenaam.

Lizane L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizane L

Plattelandse gasvryheid.

Ek het redelik lank by Anel-hulle tuisgegaan. Die rustige area en fantastiese diens kry mens op min plekke. Anel het uit haar pad gegaan en meer gedoen as wat verwag word. Baie dankie vir die wonderlike ervaring.

Helanie W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Goeie ligging en pragtige omgewing.

Ons het ons kuier baie geniet. Die omgewing is boomryk en pragtig. Die diens is puik en ons is baie vriendelik ontvang. Dis beslis waarde vir geld en ek sal definitief weer daar bly.

Jaco H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco H

Waarde vir geld.

Veilig, netjies, ruim en net lekker.

Salome V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome V

Heerlike verblyf.

Ons het heerlik oornag by The Garden Cottage, Anel het ons vriendelik ontvang en haar detail het my beïndruk. Sy maak voorsiening vir soveel ekstra bederf. Ons sal beslis hierdie verblyf aanbeveel.

Monique D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique D

Baie ontspannend.

Groot huis met lekker sitplek ronde braai.

Liana R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana R

Anél het ons vriendelik verwelkom. Baie netjies en skoon gewees.

Pragtige plek. Gasvrou was baie vriendelik. Cottage groot genoeg vir twee couples. Ons het ongelukkig net oornag, sou graag langer wou bly. Die tuin is pragtig en braai-area lyk baie nice. Sal definitief The Garden Cottage aanbeveel.

Corrie H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie H

Neat and clean, well equipped with lovely garden and friendly host.

We enjoyed staying at the garden cottage and it was everything we expected.

Andre B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre B

Baie vriendelike diens, pragtige plek.

Baie lekker verblyf, baie genotvol.

Kobus M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus M

Vriendelik, netjies, ruim.

Word baie vriendelik ontvang en laat mens onmiddelik tuis voel. Lekker kuier en ontspan area met pooltafel, rusbanke, TV en WiFi. Selfs braaigeriewe ook tot jou beskikking. Sal enige tyd weer hier gaan bly.

Carina K - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina K

Perfekte plekkie vir ontspan!

Sal Garden Cottage aanbeveel vir enige gesin. Ons was met ope arms ontvang en kan glad nie negatiewe kommentaar gee nie. Dankie!

Karel V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karel V

Daar is niks om oor te kla nie.

Die plek is soos ons verwag het. Alles wat ons benodig het was daar.

Bridget W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W

Gem of a cottage.

Was absolutely perfect and had everything we needed. Ideal location for our business trip.

Patrick B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patrick B

Fantastic.

Dit is 'n rustige plek. Ek beveel aan as jy die rustigheid soek Is Garden Cottage die plek.

Murray M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Murray M

Lekker groot en gerieflik.

Daar is 'n kaggel ook maar ten tye het dit gereën en ek sou graag 'n onderdak braaiplek of binne braaiplek wou gehad het. Vir die prys wat ek betaal het, kan ek nie kla nie.

Ester H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester H

Great stay.

Everything that is required is in the cottage. Owner was great with our 3 am check-in.

Kate K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kate K

Lovely stay.

Lovely cottage in good, quiet neighbourhood. We let our kids explore the streets on their own. Close to hiking and MTB trails. We will be back.

Ronald P - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronald P

Uitstekend en baie gerieflik

Fantastiese en baie bekostigbare verblyf met alles wat ek nodig gehad het. Die poolbord, kankstelsel en vinnig WiFi was ’n groot pluspunt. Baie gawe en professionele diens vanaf die gasvrou. Ek sal hierdie verblyf hoog aanbeveel en weer gebruik.

Kirstin K - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Kirstin K

Pleasant location, but the cottage is unkempt.

A lot of dust and cobwebs. Looked as if it has not been cleaned in a long time. Some dishes were dirty, bathroom mats were full of dirt and lots of hair left in basin. Toilets also very dirty. Would not recommend and thankfully we were only there for one night.

Sandra P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra P

Aangenaam verras met gesellige en gerieflike plekkie onder die bome.

Anel het ons dadelik laat tuis voel en ons kon gerieflik kuier vir 4 dae. Daar is WiFi, DStv, ‘n pool-tafel en gerieflike braai en kuierplek buite. Motor kon ook veilig agter die hek parkeer.

Zaid H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaid H

Cosy and homely.

Our hostess Anel was very accommodating.

Carel V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel V

Uitstekende verblyf. Gasvryheid puik. Sal beslis weer gaan.

Dit was uitstekend. Anel is perfekte gasvrou. Ons sal enigiemand aanbeveel om hier tuis te gaan. Dis die klein goedjies wat tel en wat dit die perfekte verblyf maak. Heerlike braaiplek en skaduryk. Baie dankie Anel!

Wilmarie S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmarie S

Comfortable, beautiful garden and friendly hostess. Will definitely recommend.

Amazing host, very accommodating and friendly. The place is amazing, enough space and has everything you think you'll need and more. Enjoyed our stay and will definitely want to go back. Just lovely.

Christel L - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel L

Ons sal weer daar bespreek!

Baie rustige omgewing en naby aan alles, maar weg van die hoofstraat met alles wat mens nodig het. Ruim en gesellig. Vriendelike eienaar/gasvrou.

Wilna B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna B

Rustig.

Pragtig onder bome.

Janet W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet W

The garden cottage in Swellendam was a very good stay.

The owners were very welcoming and the accommodation both sleeping wise and in general was excellent. Very good stay and a lovely town in the country with pleasant surrounds.

Erna V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erna V

Alles wat jy benodig!

Wow wat ‘n fantastiese plek om te bly. Anel het ons tuis laat voel, en die plek het alles wat jy nodig het, en nog meer. Die is sowaar die beste plek wat ons by oornag het op ons Kaap toer. Netjies, skoon en veilig. Dankie Anel, ons sal jou weer sien.

Gaynor H - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor H

Relaxing and very enjoyable.

A great stay in a very special little town.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspannend en baie genotvol.

'n Baie lekker plek om te bly in 'n baie spesiale dorpie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Esme V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme V

Relaxed and comfortable break away in a very safe environment.

We attended a cycling event on a very cold winter weekend. Being out in the cold and rain for most of the day, it was a huge treat to come back to a comfy bed with an electric blanket. The cottage was well equipped for the two of us. Even though the cottage is on the outskirts of town and you can hear chickens and roosters. It is also close enough to restaurants and entertainment in town. The friendly host supplied us with tea, coffee, and milk which was very welcome upon our arrival.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ontspanne en gemaklike wegbreek in 'n baie veilige omgewing.

Ons het 'n fietsbyeenkoms op 'n baie koue wintersnaweek bygewoon. Omdat ons meeste van die dag in die koue en reën was, was dit 'n groot lekkerte om terug te kom na 'n gemaklike bed met 'n elektriese kombers. Die kothuis was goed toegerus vir ons twee. Al is die kothuis aan die buitewyke van die stad en jy kan hoenders en hane hoor. Is dit ook naby genoeg aan restaurante en vermaak in die stad. Die vriendelike gasheer het ons tee, koffie en melk voorsien, wat met ons aankoms baie verwelkomend was.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Alicia L - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia L

Ons sou graag langer wou bly.

Gasvrou baie vriendelik en als mooi verduidelik! Huisie baie meer as wat ons verwag het, sal definitief weer daar oorbly!

Daniel K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel K

5 Stars!

The Garden Cottage is a spacious well-kept cottage. The Wi-Fi and full DStv was great. The lounge area leads to a spacious braai area surrounded by trees allowing a relaxing environment. We received a warm welcome upon arrival and immediately felt at home. The property is secure and we felt safe. I will definitely return and refer to friends and family.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

5 sterre!

The Garden Cottage is 'n ruim behuising. Die WiFi en vol DStv was wonderlik. Die sitkamerarea lei tot 'n ruim braai-area omring deur bome wat 'n ontspannende omgewing bied. Ons het by aankoms 'n hartlike verwelkoming ontvang en dadelik tuis gevoel. Die eiendom is veilig en ons voel veilig. Ek sal beslis terugkom en na vriende en familie verwys.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Dalene H - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H

Rustige en veilige verblyf met stil omgewing en baie mooi skoon.

Baie stil omgewing met mooi uitsig op die berg, baie skoon en netjiese plek met lieflike warm water, skoon linne en handdoeke en baie behulpsame gasvrou, veilige parkering vir voertuig, volledige selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig kan kry, lieflike tuin om in te ontspan, lieflike geriewe met WiFi en groot TV, baie oulike braai-area. Al wat ek sou aanbeveel is 'n los waaier omdat ek maklik warm kry.

Carine S - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine S

Heerlik gekuier!

Baie lekker cottage met vriendelike gasvrou! Lekker gekuier, sal dit beslis aanbeveel. Pooltafel is beslis 'n bonus!

THOBEKILE LUNGILE N - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
THOBEKILE LUNGILE N

Warm reception to a cottage that's fully equipped with everything one needs.

Friendly host. Cosy, well-equipped cottage. Electric blanket on a cold night made a huge difference.

Elna M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M

Baie netjies en rustig.

Die Garden Cottage was baie netjies en gerieflik. Sal dit weer benut.

Adriaan V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan V

Heerlike kuier om die braaivleisvuur/

Ons het heerlik gebly in die Garden Cottage wat goed toegerus is. Vir die wat daarvan hou om pool en darts te speel terwyl hulle braai, is dit die ideale plekkie. Ons sou net van 'n koekieseep in elke stort gehou het. Gelukkig het ons ons eie gehad. Die beddens is gemaklik en Anel het seker gemaak dat ons genoeg komberse het vir die koue aande. Daar is geen pak- of hangplek in die tweede slaapkamer nie en die badkamer is ook piepklein, maar mens het nie meer nodig nie.

Ilse M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse M

Aangenaam, beveel dit aan, sal weer daar bespreek.

Gasvrou, Anel, was baie vriendelik en sy ontsien geen moeite nie.

Dolf & Nicolene K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dolf & Nicolene K

Stil en rustig.

Lieflike, groot leefarea en braaiplek.

Carina D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina D

Lieflike, netjiese, rustige oornagverblyf.

Vir seker waarde vir jou geld. Baie vriendelike gasvrou wat die ekstra myl loop vir haar gaste. Fantasties.

Elizabeth M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth M

It was idyllic!

We were just looking for a stop over place on the way up to the garden route and back. What we received was so much more - Anel is a wonderful host, and the cottage itself is lovely! We really enjoyed ourselves and have already told friends about it!

Alecia P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alecia P

Skitterend!

Huis weg van die huis af! Die huis was skoon en netjies en het alles gehad wat ons benodig het. Die lekker braai-area was ‘n treffer! Ons sal definitief weer hier bly. Baie dankie!

Colleen G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen G

Baie netjies.

Baie gerieflik geleë. Alles wat jy nodig het en netjies.

Lee M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee M

Spacious and well equipped, enjoyed the pool table.

We had a lovely comfortable stay.

Fanie S - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie S

Heerlike spasie en goeie ligging.

Ons het baie lekker gebly. Die plek is maklik om te kry. Daar is veilige parkering. Die plek is ruim en goed ingerig. Ons het bietjie avontuur gehad met 'n stoof wat die krag bly afskop al is alles anders in die eenheid af. Daar is heerlike braaiplek en hoenders wat soggens vroeg kom groet. Wees maar versigtig, die gordyne is deurskynend. Jy mag dalk vir iemand 'n vertoning lewer. Ons het heerlik gebly al was dit net een nag.

Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 6 mense
Vanaf R1 900
R1 900 R1 710
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bergstraat 58, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5af9d52a1ef2f3e6ffa1267589c2a58743fe347f7941bcbfe7ed16c0d469898523e300ba8e48106c1b3aca07becbe095832d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 900 nouVanaf R1 710 per nag, vir 6 mense 76 5 1 5 58 Berg Street Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-20:00 11:00 -34.01385 20.45661
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang