Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerhard W
1 nag
5.0
Aug 2024

Gesellig en rustig. Baie lekker gebly. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon G
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Goeie verblyf. Reelings en verblyf baie goed en alles daar wat benodig is. Goeie stil area ook, maar naby alles wat mens wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edwin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Vriendelike ontvang, gasvry, netjies, perfek. Baie dankie. Baie lekker gebly. Plekkie was presies soos die foto's. Was vriendelik ontvang. Baie netjies en ligging is perfek. Naby winkeltjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brandon F
1 nag
5.0
Jun 2024

Dit was 'n rustige veilige kuier. Ek het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jerry C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Woonstel is baie goed toegerus, netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik. Ons het baie lekker gebly. Alles in die woonstel is netjies en skoon en van goeie gehalte. Stil en rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantelle A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Great place to stay! A beautiful private cottage. The hosts are lovely. It was peaceful and we loved the space and private garden. We will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Comfortable and ideal for pets. We really enjoyed our stay at The Garden Cottage and will definitely recommend it, especially if travelling with a pet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erica D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Sal graag weer hier oorbly. Alles perfek! Rustige stil omgewing. Naby hoofweg. Voel veilig. Baie gerieflik, veral omdat beurtkrag geen rol speel nie - solar & gas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelique M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Rustig en baie netjies. Baie vriendelik ontvang al was dit laat in die aand. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelle B
1 nag
4.8
Aug 2024

Baie aangenaam, veilig, rustig. Die akkommodasie was bo verwagting pragtig ruim en nuut. Dit alles met baie vriendelike diens, maak dit 'n plek waar ek weer sal wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-rylaan 27, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d117e60ffd55ee02384eda20f224f5a80f0f0bcfcba579f819d69d74d60b91de3653c763dc359ae5b312bf60ed783a2b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 27 Essenhout Drive Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.096956312391 27.962250539254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang