Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir The Garden Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Gerhard W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard W

Gesellig en rustig.

Baie lekker gebly. Dankie.

Leon G - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Goeie verblyf.

Reelings en verblyf baie goed en alles daar wat benodig is. Goeie stil area ook, maar naby alles wat mens wil besoek.

Edwin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin S

Vriendelike ontvang, gasvry, netjies, perfek. Baie dankie.

Baie lekker gebly. Plekkie was presies soos die foto's. Was vriendelik ontvang. Baie netjies en ligging is perfek. Naby winkeltjies.

Brandon F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandon F

Dit was 'n rustige veilige kuier.

Ek het baie lekker gebly.

Jerry C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry C

Woonstel is baie goed toegerus, netjies en skoon. Gasvrou baie vriendelik.

Ons het baie lekker gebly. Alles in die woonstel is netjies en skoon en van goeie gehalte. Stil en rustige omgewing.

Chantelle A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle A

Great place to stay!

A beautiful private cottage. The hosts are lovely. It was peaceful and we loved the space and private garden. We will definitely visit again.

Caroline A - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline A

Comfortable and ideal for pets.

We really enjoyed our stay at The Garden Cottage and will definitely recommend it, especially if travelling with a pet.

Erica D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D

Sal graag weer hier oorbly. Alles perfek!

Rustige stil omgewing. Naby hoofweg. Voel veilig. Baie gerieflik, veral omdat beurtkrag geen rol speel nie - solar & gas.

Angelique M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angelique M

Rustig en baie netjies.

Baie vriendelik ontvang al was dit laat in die aand. Sal enige tyd weer daar oorbly.

Annelle B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelle B

Baie aangenaam, veilig, rustig.

Die akkommodasie was bo verwagting pragtig ruim en nuut. Dit alles met baie vriendelike diens, maak dit 'n plek waar ek weer sal wil oorbly.

Lynette V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V

Gemaklik, skoon en netjies, goed toegerus.

Die Garden Cottage is baie skoon en netjies. 'n Goeie oorbly vir besigheidsreisigers of oorbly na 'n laataand in die omgewing van die Garden Cottage. Melanie het ons baie vriendelik ontvang en was baie hulpvaardig. 'n Groot pluspunt is die feit dat dit 'n sonkrag aangedrewe eenheid is.

Karien S - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien S

All in all, a very good guest house for the price I paid.

The studio apartment was larger than I thought and had a full kitchen with a stove and everything. It looked lovely. My only complaints are that the duvet was stuffed with down feathers and this wasn't stated anywhere. I'm allergic to down feathers so I ended up being quite cold that night. Secondly, the shower took a very long time to get warm. I waited about 10 minutes for hot water to start coming through.

Anna P - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna P

Rustig, silwerskoon en veilig.

Ek is vriendelik ontvang en het elke oomblik in die kothuis terdeë geniet.

Francois S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois S

Heerliki, gerieflik en privaat.

Die plekkie is baie netjies en voldoen aan ons vereistes. Voel baie veilig en is privaat.

Elizabeth Joy C - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Joy C

Perfect and pet friendly.

The cottage is well-appointed, spotless and private. I was well-received by the owners who explained the television, alarm, and the like. I travel with two mini-dachshunds and they were also well-pleased. We enjoyed our stay and will certainly recommend and return.

Leon G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon G

Goed geleë, skoon en netjies.

Baie netjies en skoon. Baie stil en rustig met al die nodige vir 'n gemaklike goeie verblyf vir een dag of meer.

Nico V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Baie lekker plekkie, alles wat mens nodig het.

Baie lekker gebly. Hou van die area en het veilig gevoel. Kamer is mooi en alles was reg en skoon.

Magdel D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel D

Lovely place to stay. Will definitely recommend The Garden Cottage to anyone.

It is nice and quiet. Both the owners are very friendly and make sure you're staying is as comfortable as possible.

Alett V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alett V

Rustig, netjies en uitstekende diens!

Wens ons kon langer gekuier het! Sal volgende keer weer graag hier wil tuisgaan. Melanie, dankie vir alles, so mooi netjies en skoon! Ons chihuahua, Juno, het ook net so tuis gevoel!

Sanet B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet B

Homely, comfy and modern.

I enjoyed privacy since the owner only communicated via WhatsApp. No need to go to a restaurant or sit in a guesthouse, self-catering was a bonus. Very clean!

Melissa M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M

Baie lekker.

Dit was regtig baie lekker en baie veilig. Ek kan vir seker hierdie plekkie aanbeveel.

Kelly R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelly R

Beautifully decorated, comfortable and relaxing. Facilities set up for loadshedding, which is helpful.

Space is perfectly set up, the desk makes it perfect to work at.

Jeremy O - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy O

Better than expected.

Enjoyed my stay.

Nicole S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Pleasant Stay.

We arrived and were welcomed by the host. Very friendly and definitely welcoming. The Garden Cottage is an ideal spot if you're looking for the perfect getaway. Really a 10/10!

The Garden Cottage se terugvoer

Thanks so much for the positive rating Nicole. We are so glad you enjoyed your stay and hope to welcome you back to our cottage.

The Garden Cottage
Gerrie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie N

Netjies, veilig en waarde vir geld.

Plekkie was netjies, modern en veilig. Beslis waarde vir geld. Ek sou voorstel dat daar 'n dakwaaier of lugreëling ingesit word of dalk net 'n gewone waaier in die kamer beskikbaar gestel word. Maar andersins, baie lekker geslaap en gebly.

Taitas N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taitas N

Thank you The Garden Cottage for your topnotch hospitality.

Once again thanks Malanei and Graham for your warmest welcoming and care. The place is more than a five star hotel, with the highest taste of furniture in the rooms, it's very clean with Wi-Fi and no loadshedding as they have a powerful backup power during the day and at night 100%.

Deenie M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deenie M

Comfortable, neat and spacious cottage.

The Garden Cottage was the perfect place to stay for me. It has everything you needed. I would highly recommend it to anyone looking to book and would certainly go back.

Melissa L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa L

Amazing and peaceful.

The breakfast, the place and the hosts were incredible and the booking was not expensive.

Alan U - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan U

Excellent.

Really enjoyed it. Peace of mind. Convenient.

Ria V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria V

Ontvang deur 'n nors huishulp wat nie die moeite gedoen het om ons te wys waar om te gaan nie.

Positiewe: Zias, die Great Dane! Dis skoon en netjies met alle geriewe. Voorsiening vir loadshedding en Wifi. Die eienares het kort na ons vertrek laat weet ek het my trouring laat agtergebly. 10/10 daarvoor, duisend dankies. Negatief: Dit was yskoud en 'n gasverwarmer sou baie help. Temp het gewissel tusen 3 en 13 grade, dus kon die sonpaneelgeiser slegs warm water vir een keer se stort uit 'n moontlike 4 kanse voorsien. Andersins, geen klagtes sover as ligging, stilte en veiligheid aangaan nie. Bygesê, die eienaars is ook nou wraggies nie te blameer vir die koue weer nie! Ek sal weer vir Zias gaan kuier!

Janus S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Janus S

Baie lekker plek.

Baie stil, lekker ontspanningsplek.

Vanaf
Vanaf R800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R800
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-rylaan 27, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d117e60ffd55ee02384eda20f224f5a80f0f0bcfcba579f819d69d74d60b91de3653c763dc359ae5b312bf60ed783a2b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 27 Essenhout Drive Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.096956312391 27.962250539254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang