Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-rylaan 27, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Garden Cottage is 'n troeteldiervriendelike, sonkrag-aangedrewe eiendom in Randpark Ridge, Johannesburg.

The Garden Cottage bied gerieflike en ruim selfsorgverblyf met sy eie ingang en privaat tuin op die eienaar se perseel. Ontbyt en aandete kan op versoek gereël word teen 'n ekstra fooi.

Hierdie oopplanwoonstel het moderne afwerkings en bied slaapplek aan 2 gaste op 'n slag. Die slaaparea is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet. Linne, handdoeke en toiletware word voorsien.

Hierdie woonstel het ook 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n etenstafel. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Toegang tot onbeperkte, gratis Wi-Fi is beskikbaar. Daar is ook 'n toegewyde werkspasie met 'n lessenaar en 'n gemaklike stoel.

Die eiendom word deur sonkrag aangedryf en het 'n rugsteunkragopwekker, 'n sonkraggeiser asook 'n omskakelaar in geval van beurtkrag.

Gaste kry 'n veilige onderdakparkeerplek op die perseel langs die kothuis. As 'n troeteldiervriendelike instansie is die tuin heeltemal omhein en die omliggende woonbuurt leen hom tot heerlike staproetes.

Die Garden Cottage is ideaal vir óf paartjies óf korporatiewe reisigers aangesien ons in 'n stil woonbuurt geleë is, naby uitstekende restaurante, kroeë en koffiewinkels. Die ligging van hierdie eiendom is ook stapafstand van plaaslike laer- en hoërskole af en is binne maklike bereik van hoofweë.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Rorisang T
Saam met lewensmaat
5.0
Tranquil, it was very peaceful, the owner communicated very well with me. Relaxing, safe, cosy.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Lyn F
5.0
Comfort, privacy and convenience. A very comfortable stay in this well-appointed cottage. I loved the privacy too.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Gerhard W
5.0
Gesellig en rustig. Baie lekker gebly. Dankie.
Aug 2024
Leon G
Saam met vriende
5.0
Goeie verblyf. Reelings en verblyf baie goed en alles daar wat benodig is. Goeie stil area ook, maar naby alles wat mens wil besoek.
Aug 2024
Edwin S
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelike ontvang, gasvry, netjies, perfek. Baie dankie. Baie lekker gebly. Plekkie was presies soos die foto's. Was vriendelik ontvang. Baie netjie...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Essenhout-rylaan 27, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
  • Gaste dink The Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Essenhout-rylaan 27, Randpark Ridge, Johannesburg, 2169, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA88d117e60ffd55ee02384eda20f224f5a80f0f0bcfcba579f819d69d74d60b91de3653c763dc359ae5b312bf60ed783a2b3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 27 Essenhout Drive Randpark Ridge 2169 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.096956312391 27.962250539254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang