Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Garden Shed

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir The Garden Shed
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Adrian S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian S

Our stay was absolutely awesome.

Our stay was comfortable and private, and we loved it. Thank you.

Minsoor K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minsoor K

Relaxing.

We got more than we bargained for. The shed was super comfortable. Will definitely go back there.

Cecile C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile C

Was baie lekker.

Eienaar baie gaaf en vriendelik.

Christine N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine N

Rustigheid en saligheid vir die siel.

Plekkie is goed toegerus met alles wat mens kan benodig. Ons het heerlik gebly.

Danita S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danita S

Netjiese huisie.

Ja, heerlik gerus. Die bed slaap lekker.

Alwine F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine F

'n Heerlike wegkom plekkie.

Ons het baie lekker gebly! Deon was baie behulpsaam. Ons het welkom gevoel en was naby lieflike strande.

Pierre L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre L

Ons het baie lekker gebly. Waarde vir geld.

Sien sterre.

Petrus W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Petrus W

Die kuier was lekker behalwe die weer.

Dit was goed, maar daar is nie 'n TV nie. Die WiFi is nie vir gaste nie, slegs net vir die eienaar, maar dit word geadverteer as beskikbaar.

Thelma H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma H

Lovely clean accommodation.

The lady that welcomed us was very friendly. The accommodation was very clean and had much more available than expected. It was a perfect overnight place for us.

Chris E - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris E

Cozy.

Dit is 'n regte "cozy" plekkie, maar baie goed toegerus. Daar is selfs 'n Airfryer. Dit is 'n bietjie ver van die see, maar loopafstand van al die restaurante.

Ruan P - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ruan P

Baie lekker.

Baie rustige plek met lieflike strand naby.

Ansune V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ansune V

Wonderlik.

Baie cozy en netjiese plekkie. Goed ingerig vir loadshedding en vir braai - alles wat ons Suid-Afrikaners nodig het.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Helmien B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Helmien B

Ons het baie lekker gekuier maar sal beter werk vir 2 as 4 volwassenes.

Goed ingerigte plek met alles wat mens nodig het. Skoon en netjiese verblyf!

Bobbi G - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bobbi G

Baie vriendelike ontvangs, gesellige atmosfeer, als wat nodig is, huislik.

Diens deurentyd uitstekend. Ek sal hierdie blyplek graag aanbeveel.

Alwine F - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alwine F

Dit was baie aangenaam.

Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons welkom te laat voel en om goeie diens te lewer. Hy het selfs aangebied om na ons motor te kyk, wat 'n vreemde geluid gemaak het, omdat ek 'n enkelvrou is. Hy het ook die motor se stukkende lig vir ons vervang. Slegs die Wifi wou dikwels nie werk nie.

Maureen N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maureen N

Rustige, gemaklike, veilige kuierplek.

Veilige, netjiese verblyf. Dit voel baie klein met die intrap slag, is eintlik net lekker 'cozy'. Ons het niks kort gekom nie. Daar was koffie, tee, beskuit en selfs ys en gebottelde koue water. Sou nog lekkerder gewees het as daar 'n afdak was by die ingang sodat mens lekker buite ook kon kuier, maar dis slegs 'n voorstel.

The Garden Shed se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Maureen. Ons is van plan om 'n afdak op te sit, dit sal dalk nog binnekort wees.

The Garden Shed
Sias E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sias E

Pleasant and value for money.

We had a very pleasant experience.

Chantél V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantél V

Baie lekker.

Die plekkie het handdoeke, skottelgoedseep, additionele komberse en alle kombuisbenodigdhede. Dis klein, maar het voldoen aan ons vereistes. Die eienaars het vir ons braaihout gegee en was vriendelik en behulpsaam.

Pc F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Pc F

Baie lekker.

Die bedlampies en warmkombers het steeds nie gewerk nadat die eienaar ’n kragkabel ingesit het nie. Die vloer gee mee wanneer mens daarop loop of staan. Ons besef dat die eienaar en sy vrou bedags werk en nie altyd beskikbaar is nie. Hulle is egter baie behulpsaam en gasvry.

Ryan J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ryan J

Quiet and peaceful.

The wendy house was cozy.

Erika E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Erika E

Baie rustige omgewing.

Dit is kleiner as wat dit op die foto's wys, maar is voldoende vir oorslaap. Dit het alles wat nodig is vir 'n oornagplekkie. Troeteldiervriendelik. My hondjies het die groot erf (wat omhein is) baie geniet.

Chantel M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel M

Oom Deon het ons 'n wonderlike tydjie gebied saam met sy amazing woefels wat baie diep in jou hart inklim.

Beste plekkie om asem te kon skep.

Antoinette B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette B

Ons het heerlik gebly. Kinders kon lekker speel sonder enige bekommernis.

Verblyf uitstekend. Behulpsaam en vriendelike mense. Absoluut waarde vir geld!

Michelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Peaceful, comfortable and pet friendly.

Bigger than I expected, warm and cosy, awesome to sit around a fire in the evenings and enjoy a braai.

John S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John S

Fantastic!

Deon was an amazing host, he accommodated our dogs, offered advice and information about the area, and was all around a great experience. The room was beautifully done up, very neat and tidy. 10/10 will definitely visit again.

Johandri L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johandri L

Het net een aand oor geslaap en was perfek vir wat ons nodig gehad het.

Sien sterre.

Antoinette C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Antoinette C

Ons het lekker gekuier en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer.

Die kuier was lekker en ons kon 'n troeteldier saam neem. Al wat so 'n bietjie gepla het, was die gasstofie wat op 'n baie klein gladde tafeltjie staan.

The Garden Shed se terugvoer

Baie dankie, ek neem kennis van die gas stofie se tafel en sal daadwerklik n oplossing bewerkstellig

The Garden Shed
Cecile D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Cecile D

Gangbaar.

Die plekkie het die nodige fasiliteite vir selfsorg gehad. Daar was egter geen handdoeke nie. Die wasbak is pragtig, maar totaal onprakties, want dis hopeloos te klein om jou gesig te was, net goed vir handewas en tandeborsel.

The Garden Shed se terugvoer

Dankie vir die resensie. Ek wil net graag u daarop attent maak dat ons op die webtuiste meld dat gaste hulle eie handdoeke moet saam bring.

The Garden Shed
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Broadway-straat 138, Pearly Beach, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA157dffac7b7e7d5ca5242dbb9546b791c93b026cce7f7d91c3bc825d10175fae430e00d327688b774e367d7a499bf4e57fc7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 138 Broadway Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.662555327589 19.499632467897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang