The Garden Shed
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Deon Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Adrian S - Apr 2024
Algehele gradering
Our stay was absolutely awesome.
Minsoor K - Mrt 2024
Algehele gradering
Relaxing.
Cecile C - Apr 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Christine N - Jun 2024
Algehele gradering
Rustigheid en saligheid vir die siel.
Danita S - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese huisie.
Alwine F - Jan 2024
Algehele gradering
'n Heerlike wegkom plekkie.
Pierre L - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly. Waarde vir geld.
Petrus W - Jan 2024
Algehele gradering
Die kuier was lekker behalwe die weer.
Thelma H - Apr 2024
Algehele gradering
Lovely clean accommodation.
Chris E - Apr 2024
Algehele gradering
Cozy.
Ruan P - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Ansune V - Jan 2024
Algehele gradering
Wonderlik.
Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Helmien B - Jun 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gekuier maar sal beter werk vir 2 as 4 volwassenes.
Bobbi G - Okt 2023
Algehele gradering
Baie vriendelike ontvangs, gesellige atmosfeer, als wat nodig is, huislik.
Alwine F - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Maureen N - Des 2023
Algehele gradering
Rustige, gemaklike, veilige kuierplek.
The Garden Shed se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Maureen. Ons is van plan om 'n afdak op te sit, dit sal dalk nog binnekort wees.
Sias E - Des 2023
Algehele gradering
Pleasant and value for money.
Chantél V - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Pc F - Sep 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Ryan J - Nov 2023
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Erika E - Mei 2023
Algehele gradering
Baie rustige omgewing.
Chantel M - Des 2022
Algehele gradering
Oom Deon het ons 'n wonderlike tydjie gebied saam met sy amazing woefels wat baie diep in jou hart inklim.
Antoinette B - Sep 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly. Kinders kon lekker speel sonder enige bekommernis.
Michelle S - Sep 2022
Algehele gradering
Peaceful, comfortable and pet friendly.
John S - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic!
Johandri L - Des 2022
Algehele gradering
Het net een aand oor geslaap en was perfek vir wat ons nodig gehad het.
Antoinette C - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gekuier en die gasheer het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer.
The Garden Shed se terugvoer
Baie dankie, ek neem kennis van die gas stofie se tafel en sal daadwerklik n oplossing bewerkstellig
Cecile D - Nov 2022
Algehele gradering
Gangbaar.
The Garden Shed se terugvoer
Dankie vir die resensie. Ek wil net graag u daarop attent maak dat ons op die webtuiste meld dat gaste hulle eie handdoeke moet saam bring.
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Broadway-straat 138, Pearly Beach, Gansbaai, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang