Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Guest House Pongola

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 67 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Elize V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Comfortable and safe. We stayed overnight. The room was comfortable, with everything we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Genna S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal weer daar bly! Great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bonnie M
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Late arrival and early morning. Great muffins and breakfast. Lovely stay, we had a late arrival with an early morning. We were accommodated without hesitation, the staff were friendly and the place was clean and comfortable despite the cold temperatures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2024

Very pleasant. Welcoming and affordable. Very pleasant. Staff did not mind that we phoned them to drop off the keys, leaving at 4 am in the morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gail
The Guest House Pongola
Thank you Sharon, We appreciate your kind words. Kind regards, Kim

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2024

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annemarie P
Kort verblyf Saam met vriende
3.4
Okt 2024

Gerieflik en skoon. Die verblyf was aangenaam, personeel vriendelik en behulpsaam. Ideaal vir oorslaap.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Pearl J
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2024

Teleurstellend as dit kom by gasvryheid! Andersins is dit skoon en netjies. Die verblyf was slegs vir een aand en het die netheid en veiligheid voldoen aan die vereistes. Dit was net teleurstellend dat daar geen koffie was nie; inteendeel, slegs 'n saamgepakte oorblyfsel onder in die houertjie wat higiene bevraagteken. Slegs een waterglas en een teekoppie was beskikbaar. Daar was wel twee koffiebekers. Poeiermelk en suiker sou nie eers genoegsaam wees vir twee persone indien ons koffie kon maak nie. Daar was niemand by ontvangs om behulpsaam te wees nie - ook t.o.v. WiFi wagwoord benodig. Teen R500 (+) per nag sou mens verwag om darem voor jy die volgende oggend vertrek 'n koppie koffie te kan drink. Ons het nog by elke ander gastehuis voldoende koffie (tee) ontvang - inteendeel, genoeg om 'n paar koppies te kon drink!

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Des 2024

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

James S
1 nag Gesin met klein kinders
1.4
Des 2024

Very poor. Not kept up. No cleaning done. Not the same as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0

Sipho G
Kort verblyf Gesin met tieners
1.0
Des 2024

Was a bad experience for me. What is advertised on the web is not exactly what is on the ground. The place is not well maintained. The swimming pool needs to be revamped. The garden needs to be cleaned.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Gail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 67

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dr Jansen-straat 123, Pongola, 3170, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYwY2U2ODE2LWIyNWMtNDA0Ny04MDI2LTdjOWVjNzc0MGM4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 67 5 1 5 123 Dr Jansen Street Pongola 3170 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.378777976451 31.626723636774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang