Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gate Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Lucien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Beste blyplek in Clarens. Mooiste uitsig en heerlike bederfies by The Gate. Fantasties, onvergeetlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beatrix C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Fantasties. Dit was 'n pragtige plek gewees. Netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer kom oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
The Gate Guesthouse
Ons sien uit daarna om julle weer hier te he.

Elmarie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Hoogs aanbeveelbaar! Die Gate Guesthouse het 'n pragtige tuin en ons is hartlik verwelkom deur die eienaar, Charl. Die Pearl-eenheid was presies soos die foto's: kunstige dekor, silwerskoon met alles netjies en in plek! Dis geleë in 'n stil area en reg by die heerlike staproete al langs die riviertjie en die restaurante en winkels is binne stapafstand. Net een probleem: dit was ontsettend warm in Clarens met ons aankoms en die lugversorger is te klein om 'n verskil te maak. Die eienaars kan dink aan 'n staanwaaier of dalk 'n beter tipe lugversorger vir die eenheid. Maar ek kan hierdie plekkie baie sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida P
Kort verblyf
4.8
Mei 2024

Die eenheid is skoon en netjies met alle geriewe en die WiFi was baie nuttig. Het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is goed by die wandelpad en binne loopafstand van die dorp en eetplekke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Would recommend the Gate Guesthouse to friends. Well located with easy walking distance into town. All amenities were available to make the stay comfortable. Host was available to greet us on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke L
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Gerieflike ruim byplek naby aan alles. Ons het heerlik gebly, alles was gerieflik, die plek was ruim en veilig en naby aan alles.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie aangenaam. E-fietse 'n bonus. Netheid, diens, ens. is puik. Wil net aanbeveel dat die beddens in die Mosaic-eenheid vervang word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Santie V
1 nag
5.0
Jul 2023

Ons het welkom gevoel en lekker warm geslaap. Gasheer en -vrou het ons baie welkom laat voel. Die Mosaic-kamer is perfek vir oornag of 'n naweek se kuier in Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renet M
Kort verblyf
5.0
Jun 2023

Heerlike, gerieflike verblyf in ń pragtige gastehuis! Lieflike gasvrou en-heer. Ligging is eksie-perfeksie en die verblyf was super aangenaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele B
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Wonderlike geseënde naweek. Mariaan was wonderlik, vriendelik en behulpsaam. Plekkies is pragtig skoon met sonliggies, warm waterbottels, komberse,opsie vir gas heaters as die krag afgaan. Keurig gemeubileer en heerlik stil en veilig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 320
R1 320 R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 320
R1 320 R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed32555ca67aa5682226e20a4b94398d89a124fcc244499785afb4646a80ad3f68ad0a1866631a20cbc4e9a7f82cd5107441?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 2 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.515425288961 28.417185882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang