Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gate Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir The Gate Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lucien V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucien V

Beste blyplek in Clarens. Mooiste uitsig en heerlike bederfies by The Gate.

Fantasties, onvergeetlik.

Beatrix C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beatrix C

Fantasties.

Dit was 'n pragtige plek gewees. Netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer kom oorslaap.

The Gate Guesthouse se terugvoer

Ons sien uit daarna om julle weer hier te he.

The Gate Guesthouse
Elmarie K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie K

Hoogs aanbeveelbaar!

Die Gate Guesthouse het 'n pragtige tuin en ons is hartlik verwelkom deur die eienaar, Charl. Die Pearl-eenheid was presies soos die foto's: kunstige dekor, silwerskoon met alles netjies en in plek! Dis geleë in 'n stil area en reg by die heerlike staproete al langs die riviertjie en die restaurante en winkels is binne stapafstand. Net een probleem: dit was ontsettend warm in Clarens met ons aankoms en die lugversorger is te klein om 'n verskil te maak. Die eienaars kan dink aan 'n staanwaaier of dalk 'n beter tipe lugversorger vir die eenheid. Maar ek kan hierdie plekkie baie sterk aanbeveel!

Alida P - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida P

Die eenheid is skoon en netjies met alle geriewe en die WiFi was baie nuttig.

Het baie lekker gebly. Die gasheer en gasvrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Die ligging is goed by die wandelpad en binne loopafstand van die dorp en eetplekke.

William K - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William K

Would recommend the Gate Guesthouse to friends.

Well located with easy walking distance into town. All amenities were available to make the stay comfortable. Host was available to greet us on arrival.

Maryke L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maryke L

Gerieflike ruim byplek naby aan alles.

Ons het heerlik gebly, alles was gerieflik, die plek was ruim en veilig en naby aan alles.

Rudi B - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi B

Baie aangenaam. E-fietse 'n bonus.

Netheid, diens, ens. is puik. Wil net aanbeveel dat die beddens in die Mosaic-eenheid vervang word.

Santie V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie V

Ons het welkom gevoel en lekker warm geslaap.

Gasheer en -vrou het ons baie welkom laat voel. Die Mosaic-kamer is perfek vir oornag of 'n naweek se kuier in Clarens.

Renet M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renet M

Heerlike, gerieflike verblyf in ń pragtige gastehuis!

Lieflike gasvrou en-heer. Ligging is eksie-perfeksie en die verblyf was super aangenaam!

Michele B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele B

Wonderlike geseënde naweek.

Mariaan was wonderlik, vriendelik en behulpsaam. Plekkies is pragtig skoon met sonliggies, warm waterbottels, komberse,opsie vir gas heaters as die krag afgaan. Keurig gemeubileer en heerlik stil en veilig. Baie dankie.

Annamarie L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie L

Spiekeries!

Wonderlik! Ligging is ideaal vir toegang tot verskeie staproetes, o.a. die natuurreservaat. Mariaan is 'n goeie gasvrou. Ons sal ongetwyfeld weer daar oornag.

Rene B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B

Waarde vir geld.

Baie netjiese plek. Sal die plek enige tyd aanbeveel.

Mary-ann J - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann J

Lovely, clean and comfortable accommodation. Well-equipped.

Lovely stay, with opportunities for some hiking.

Marius B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Baie gerieflik, skoon en netjies. Toegang is gemaklik met genoeg parkering.

Personeel is vriendelik. Reëlings is gemaklik.

Magda M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M

Baie lekker en gerieflik.

Pragtige geriewe. Aandag aan fynste detail.

Johannes D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes D

Uitstekende verblyf.

Uiters smaakvol en baie, baie netjies en skoon. Enigste nadeel was dat die WiFi nie gewerk het nie.

The Gate Guesthouse se terugvoer

Dankie Johan. Ons is besig om die wifi sein te versterk. Ons slaan oor na "fibre".

The Gate Guesthouse
Jolanda O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jolanda O

Lieflike plek, baie lekker gekuier.

'n Lieflike plekkie, goed ingerig. Ons het so lekker gerus.

Yolanda B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda B

Home away from home.

Baie dankie Mariaan vir jou gasvryheid. Ons sal definitief weer by jou kom bly wanneer ons weer Clarens toe kom.

The Gate Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Sal lekker wees.

The Gate Guesthouse
Dirk V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

We had a very nice three-night stay. Highly recommended.

Clean, comfortable and well maintained. Will definitely return.

Marietjie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie J

Heerlik ontspan rustig.

Ons het lekker daar gebly, het baie gereën. Die braaigeriewe op die dek kon dalk bietjie van 'n afdak gehad het teen reën, aangesien daar nie kookgeriewe was behalwe 'n microwave en steamer maar was maar net ongelukkig geen tyd.

The Gate Guesthouse se terugvoer

Hierdie kamer word baie duidelik geadverteer as net 'n kamer met koffie geriewe. Dit is nie 'n selfsorg eenheid nie. Daar is 'n Weber op die dek vir as iemand wil braai en die weer dit natuurlik toelaat.

The Gate Guesthouse
Elmien P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien P

Naweek-kuier saam met volwasse kinders.

Dit is binnekort ons 40ste huweliksherdenking. Ons het besluit om dit te vier saam met ons kinders in Clarens verlede naweek. Ons verblyf was uitstekend! Dit het baie goed gewerk vir ons vier. Ons het baie lekker gebly en gekuier saam met ons kinders.

The Gate Guesthouse se terugvoer

So lekker om julle te kon ontmoet.

The Gate Guesthouse
Annemarie D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie D

Gasvry en vriendelik.

Dis die tweede keer dat ek daar tuisgaan en dit is veilig. Naby staproetes en pragtig.

Les G - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Les G

Peace and quite. Wonderful hosts.

We had a wonderful stay. Mariaan is a friendly and fantastic host and we would highly recommend her place. Walking distance to the town square and the nature trails are literally outside the gate. Wishing her luck with her wet driveway due to the newly discovered fountain. Hope to visit again soon.

The Gate Guesthouse se terugvoer

Thank you for your kind words Les! hope to see you guys again soon.

The Gate Guesthouse
Gerrie S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerrie S

Puik

Baie baie lekker gekuier.

Sonja S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja S

Baie lekker gekuier in 'n warm woonstel ten spyte van bitter koue buite.

Pragtige woonstel en baie vriendelike gasvrou.

Lynne W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynne W

Our stay was too short!

Lovely place, would definitely recommend

Megan V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan V

Fabulous peaceful comfort!

A lovely private apartment with gracious hosts who gave super advice on places to eat and to visit. Beautifully appointed unit in tranquil surroundings. A wonderful weekend.

Daisa G - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daisa G

Alles perfek, heerlik gebly en pragtige, mooi skoon plek.

Baie mooi, skoon, smaakvol!

Andre R - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Baie lekker, rustige bestemming.

Was baie lekker, die eenheid het so bietjie van 'n parkeringsprobleem en ek sou 'n heater geniet. Maar kan nie die netheid kritiseer nie. Was baie lekker. Dankie.

The Gate Guesthouse se terugvoer

Hi Andre, baie dankie vir jou kommentaar op die Blou kamer. Ek is baie jammer jy het nie verwarmer in die kamer raakgesien nie.
Dis so skuins agter die geel stoel, 'n verkoeler en verwarmer in een. So jammer julle het koud gekry.
Kan jy asb meer uitbrei oor die parkeer probleem wat julle ondervind het.
Ek hoop om dit dan in die toekoms te vermy.
Vriendelike groete
Mariaan

The Gate Guesthouse
Vanaf R1 560
R1 560 R1 040
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 560
R1 560 R1 040
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed32555ca67aa5682226e20a4b94398d89a124fcc244499785afb4646a80ad3f68ad0a1866631a20cbc4e9a7f82cd5107441?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 560 nouVanaf R1 040 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 2 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.515425288961 28.417185882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang