Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gate Guesthouse

Gastehuis
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 4 Sep 2024 tot 11 Des 2024.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 320 R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Gate Guesthouse bied gasteverblyf in 'n pragtige, beboste tuin en is in die bekoorlike vakansiedorpie Clarens geleë. Die eiendom is die ideale basis om die talle besienswaardighede en doendinge wat die dorp bied te verken.

The Gate Guesthouse bestaan uit vier aparte eenhede elk met sy ingang. Drie van die kamers is ingerig met 'n koninggrootte-bed, terwyl The Mosaic Room gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en enkelslaapbank. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, behalwe The Pearl Room wat 'n bad het.

Die kamer se kombuisie is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, DStv, braai-area en veilige parkeerplek vir voertuie in.

The Gate Guesthouse is ook naby die middedorp met kunsgalerye, boetiekwinkels en restaurante, asook stap- en drafroetes, en bergfietsryroetes om te verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Spa-behandelinge
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Attie D
Saam met lewensmaat
5.0
Wonderlik. Heerlike verblyf, netjies.
Sep 2024
Lucien V
Gesin met klein kinders
5.0
Beste blyplek in Clarens. Mooiste uitsig en heerlike bederfies by The Gate. Fantasties, onvergeetlik.
Jun 2024
Beatrix C
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties. Dit was 'n pragtige plek gewees. Netjies en gerieflik. Ons sal definitief weer kom oorslaap.
Feb 2024
Elmarie K
Saam met lewensmaat
5.0
Hoogs aanbeveelbaar! Die Gate Guesthouse het 'n pragtige tuin en ons is hartlik verwelkom deur die eienaar, Charl. Die Pearl-eenheid was presies soos ...
Sien meer
Des 2023
Rudi B
Saam met lewensmaat
5.0
Baie aangenaam. E-fietse 'n bonus. Netheid, diens, ens. is puik. Wil net aanbeveel dat die beddens in die Mosaic-eenheid vervang word.
Aug 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink The Gate Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 320
R 1 320 R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 320
R 1 320 R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naudestraat 2, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed32555ca67aa5682226e20a4b94398d89a124fcc244499785afb4646a80ad3f68ad0a1866631a20cbc4e9a7f82cd5107441?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 320 nouVanaf R880 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 2 Naude Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.515425288961 28.417185882209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang