Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gateway Hotel

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 4 resensies


Netheid
3.5
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.3
Diens
3.3
Veiligheid
3.3
Brett C
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Mei 2019

Pleasant stay no issues. Curtains can use an upgrade as some where torn in my room and the bathroom only had a back curtain. Otherwise clean and tidy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Daleen G
Kort verblyf
4.6
Apr 2017

Rustig en sentraal geleë. Die personeel is baie vriendelik en behulpsaam. Die kamers is ruim, skoon en netjies. Die hotel is baie sentraal geleë. Ek het baie lekker gebly. Dis net jammer dat die WiFi net in die openbare area beskikbaar is en dat daar nie WiFi in al die kamers is nie. Dis ongelukkig ook nie rolstoelvriendelik nie, dus sal ek nie my gesin soontoe kan neem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Henry D
1 nag
1.2
Okt 2016

Glad nie lekker nie. Sal dit nie aanbeveel vir iemand nie. Glad nie 'n lekker ondervinding daar gehad nie. Was vas geparkeer. Die persoon was wakker gemaak en die persoon was ongeskik. Die kamer het na rook geruik.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Marilise
The Gateway Hotel
Goeie Middag Mnr. De Klerk, Ons is regtig jammer om te hoor dat u nie 'n lekker ondervinding by ons gehad het nie. Nie-rook kamers is beskikbaar en kan aangevra word by ontvangs wanneer u in boek. In verband met die parkering was daar 'n misverstand tussen die 2 gaste gewees. Ons het 'n reëling getref met die sekuriteit dat gaste nie agtermekaar moet stop nie aangesien daar genoeg plek is om langs mekaar te pakeer. Ons is weereens jammer vir enige ongerief. Groete The Gateway Hotel

Gwynneth G
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Sep 2012

The hotel is very well kept I had a nice stay, and was treated very well.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Marilise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 43 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: North Reef-weg 0A, Elandsfontein, Johannesburg, 1420, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDBiN2U3ZDVjLTZkMGMtNGZjMS1hYjU5LTAwMGM5Y2MwMTQ5YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 4 5 1 4 0A North Reef Road Elandsfontein 1420 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.168070545881 28.195335846398

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang