The Gateway Hotel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.3/5
Marilise Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 13 jaar
Opsomming van Resensie
Brett C - Mei 2019
Algehele gradering
Pleasant stay no issues.
Daleen G - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig en sentraal geleë.
Henry D - Okt 2016
Algehele gradering
Glad nie lekker nie. Sal dit nie aanbeveel vir iemand nie.
The Gateway Hotel se terugvoer
Goeie Middag Mnr. De Klerk,
Ons is regtig jammer om te hoor dat u nie 'n lekker ondervinding by ons gehad het nie. Nie-rook kamers is beskikbaar en kan aangevra word by ontvangs wanneer u in boek. In verband met die parkering was daar 'n misverstand tussen die 2 gaste gewees. Ons het 'n reëling getref met die sekuriteit dat gaste nie agtermekaar moet stop nie aangesien daar genoeg plek is om langs mekaar te pakeer. Ons is weereens jammer vir enige ongerief.
Groete
The Gateway Hotel
Gwynneth G - Sep 2012
Algehele gradering
The hotel is very well kept
- Kapasiteit: 43 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: North Reef-weg 0A, Elandsfontein, Johannesburg, 1420, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang