Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Gem Accommodation on Wes

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elsabe H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjiese verblyf, goed toegerus en veilig. Vriendelike gasheer. Netjies en net wat 'n mens nodig het na 'n hele paar ure op die langpad. Beveel The Gem definitief aan en gaste kan met 'n geruste hart verblyf bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Giljein L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Skoon, netjies en rustig. Hoogs aanbeveelbaar! Het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Lieflike gastehuis. Skoon en netjies. Het baie lekker gekuier. Die eienaar was baie vriendelik. Het lekker gebraai in sy braaiplek buite langs die swembad. Was dit warmer die dag, het ek in daai water ingespring. Alles baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik D
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Heerlik gekuier. Lekker gebly en die kamer was netjies en ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Louisa L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Vars en skoon verblyf. Presies wat ons gesoek het. Dennis was baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer van The Gem gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik! Dennis was so vriendelik en hulpvaardig dat dit 'n plesier was om daar tuis te gaan. Sal beslis weer daar bly as ons in Graaff-Reinet is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Japie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Puik. Gasheer was baie hulpvaardig, het ons van braaigeriewe voorsien sonder enige ekstra koste, heerlik geswem in helderskoon swambad. Baie aangename oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Colleen D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Another lovely stay at The Gem. The beautiful garden setting and pool revived us after our journey. Air-conditioning also made our stay comfortable, as did the quality beds and furnishings. The host and staff were tremendous.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Maklik en gemaklik. Voor ons daar aangekom het, het Dennis ons alklaar laat weet of daar sou loadshedding wees en gevra of ons iets sou nodig het. Toe ons daar aankom, was die tafel gedek en als wat ons nodig gehad het om te braai, was uitgepak en reg. Die kamer was pragtig en skoon en het 'n lifesaving aircon ingehad. Sal enige tyd weer daar bly. Swembad is 'n wenner en die honde was ook heel gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jasper V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Ons was vriendelik ontvang. Dennis was behulpsaam. Eenheid was netjies met alles in wat nodig is. Dennis het baie moeite gedoen om alles vir ons aangenaam te maak. Hy het vir ons 'n mooi tafel gedek by die braai-area, toe hy hoor ons gaan braai die aand. Die swembad en die mooi tuin skep ook 'n rustige atmosfeer. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dennis Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesstraat 13A, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA202b5726545f21bcd6b493a808b1c110fb3d7c48347c7e4b98974a44f351d8adc7927175e3882271bc95ceb50c311b11085d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 13A West Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.258051139928 24.535308988191

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang